# ActionSA says it is concerned that illegal dumping remains an ongoing problem for the City of Tshwane. Illegal dumping in the metro is a pervasive issue with significant health and environmental consequences, such as air and water pollution, disease spread, and harm to wildlife. ActionSA’s Flora Monama says with a zero-tolerance approach, the metro must […]
# Gautengse polisie het die naweek in vyf distrikte een-duisend-567 verdagtes vasgetrek as deel van Operasie Shanela. Die verdagtes se misdade sluit in dwelmhandel, besit van gesteelde eiendom, oortreding van die Immigrasiewet en dronkbestuur. ‘n Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê van die totale inhegtenisnemings, is een-duisend-378 misdadigers wat gesoek is vir misdade soos moord, poging tot […]
# Die EFF se studenteliggaam in Gauteng het ʼn veldtog bekendgestel wat landelike en township-leerders wil help om vir universiteit en vir NSFAS-beurse aansoek te doen. Die veldtog word ondersteun deur studenteverteenwoordigers van die Universiteit van die Witwatersrand, die Universiteit van Johannesburg en die Universiteit van Suid-Afrika. Mmeli Gabashe van die EFF sê hulle is bekommerd […]
# Gauteng police arrested one-thousand-567 suspects as part of Operation Shanela in five districts over the weekend. The suspects were apprehended for various crimes, including dealing in drugs, possession of stolen property, contravening the Immigration Act and driving under the influence of alcohol. Police spokesperson, Dimakatso Nevhuhulwi, says among the total arrests, one-thousand-378 were wanted […]
# The EFF Student Command in Gauteng has launched a campaign aimed at helping township and rural learners with university applications and National Student Financial Aid Scheme funding. The initiative is supported by student representative councils from the University of the Witwatersrand, the University of Johannesburg and the University of South Africa. The EFF’s Mmeli Gabashe says […]
# Die DA veroordeel die skending van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria. ʼn Geweerloop en stewel van een van die boerekrygers langs Kruger se standbeeld is verlede week afgebreek. Die veiligheidsheining rondom die standbeelde is ook beskadig. Niemand is in hegtenis geneem nie. Jacqui Uys van die DA sê dis die jongste voorbeeld […]
# Die GOOD-party sê hy ondersteun die Stad Tshwane se nuwe opleiding- en ontwikkelingsraamwerk vir ambagslui omdat dit meer geleenthede bied vir werklose jongmense en jongmense uit spesiale skole. Die raamwerk is ʼn strategiese belegging om loodgieter-, elektriese en meganiese vaardighede intern te ontwikkel sodat dienslewering verbeter en die stad se infrastruktuur onderhou word. Sarah […]
# The DA has condemned the unlawful defacement of the Paul Kruger statue in Church Square, Pretoria. A gun barrel and a boot from two of the Boer warrior statues, which flank the Kruger statue, were broken off last week. The security fence around the statues was also damaged. No arrests have been made. The […]
# Gautengse verkeerspolisie het kommer uitgespreek oor die toename in botsings tydens betaaldag-naweke. Sedert Vrydag is meer as 20 voorvalle aangemeld waarvan sommige noodlottig, en ander ernstig en minder ernstig was. Gauteng se verkeerswoordvoerder, Obed Sibasa, sê die oorsake is dronkbestuur, spoed en roekelose bestuur. Op belangrike Johannesburgse roetes soos die N1, N14, M1-Suid en […]