# The Gauteng Provincial Legislature’s Scrutiny Committee, chaired by Matshidiso Mfikoe, will visit the Midrand Emergency Medical Services base today to assess the implementation of revised ambulance service fees under the Uniform Patient Fee Schedule. This follows a 4.3-percent annual increase approved in May. The visit aims to ensure alignment with public service mandates and […]
# Die DA in Gauteng het appèl aangeteken teen die Gesondheidsdepartement se weiering om dokumente gekoppel aan die Wetsontwerp op Begrafnisondernemers en die drie-miljoen-rand wat op die ontwikkeling daarvan in 2012 en 2013 bestee is, beskikbaar te stel. Madeleine Hicklin van die DA sê die publiek het ‘n reg om te weet hoe die geld […]
# The DA in Gauteng has appealed the Health Department’s refusal to release documents linked to the Funeral Undertakers Bill and three-million-rand spent on its development in 2012/2013. The DA’s Madeleine Hicklin says the public deserves to know how their money was used. Hicklin argues the secrecy around the bill shields potential corruption. She warned […]
# Die Stad Tshwane het meer as 4,3-miljard-rand in skuld afgeskryf met sy aansporings- en skuldverligtingsprogram. Die Stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê meer as 2,4-miljard-rand van bykans 85-duisend behoeftiges en huishoudings met kinders aan die hoof, is afgeskryf. Nog 1,8-miljard-rand is geskrap vanaf ongebruikte rekeninge. Mashigo sê die stad het tydens die proses 81-miljoen-rand […]
# The City of Tshwane has written off over 4.3-billion-rand in debt through its incentive and debt-relief programme. City spokesperson Lindela Mashigo says more than 2.4-billion-rand was cancelled for over 85-thousand indigent and child-headed households. Another 1.8-billion-rand was scrapped from dormant accounts. Mashigo says the city collected 81-million-rand from residential and business customers during the […]
# Die DA in Gauteng sê die Departement van Landbou en die Departement van die Omgewing het nie diensverskaffers en werkers van die Uitgebreide Openbare Werkeprogram betyds betaal nie. Die party skryf dit toe aan premier Panyaza Lesufi se onbefondsde Nasi Ispani-program. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê volgens die LUR vir Landbou en Landelike […]
# Die Vryheidsfront Front Plus in Gauteng sê hy sal hom aanhou beywer vir skole, leerders en ouers in die provinsie om hulle te beskerm teen magsmisbruik en swak bestuur. Die party sê die Ekurhuleni-munisipaliteit het verlede week begin om 98 skole in die metro se krag af te sny sonder vooraf-kennisgewing of raadpleging. Anton Alberts […]
# The DA in Gauteng says the Departments of Agriculture and of the Environment have failed to pay service providers and workers in the Expanded Public Works Programme on time. The party says this is due to the extension of premier Panyaza Lesufi’s unfunded Nasi Ispani Programme. The DA’s Bronwynn Engelbrecht says according to MEC […]
# Die Staatsdienskommissie het aanbeveel dat alle staatsdepartemente jaarliks rekords van siekteverlof oudit om voorvalle van werkers se oormatige gebruik en misbruik daarvan te identifiseer. ‘n Verslag deur die kommissie toon die koste van siekteverlof in die Staatsdiens het gestyg van agt-miljard-rand in 2020 tot 10,1-miljard rand in 2023. Gauteng se koste vir siekteverlof was […]