# Die DA in Gauteng beskuldig die Gautengse Departement van Omgewingsake dat hy meer as vyfmiljoen-rand bestee het aan vier geskorste werknemers. Jade Miller van die DA sê die skorsings hou verband met wangedrag, beweerde aanranding en misbruik van hulpbronne. Miller sê een werker is al meer as drie jaar lank geskors. Sy sê die […]
# The Wits Hunger Strike Solidarity Committee today led a march to the South African Human Rights Commission in Johannesburg, demanding the registration of all students, regardless of outstanding debt. The protest follows a 12-day hunger strike, with students accusing Wits University of ignoring poor black students. The committee’s Feziwe Ndwayana urges the commission to […]
# ʼn Skoolbusbestuurder is vanoggend naby die Laerskool Generaal Christiaan de Wet in Sophiatown, Johannesburg, doodgeskiet. Ooggetuies sê die skietery het plaasgevind kort nadat hy die kinders afgelaai het. Volgens berigte is al die kinders ongedeerd en het die voertuig verlaat voordat die voorval plaasgevind het. Die polisie is op die toneel om die saak […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy het wydverspreide bedrog met die uitreiking van padwaardigheidsertifikate in verskeie provinsies blootgelê. Die ondersoek het aan die lig gebring dat voertuie wat inspeksies in Gauteng misluk het, binne minute goedgekeur is by toetspunte in Limpopo en Noordwes. Rudie Heyneke van OUTA waarsku dat onpadwaardige voertuie, wat deur korrupte […]
# A scholar transport driver was shot dead this morning near Christian de Wet School in Sophiatown, Johannesburg. Eyewitnesses say the shooting happened shortly after he dropped off children. Reports indicate that all children are safe, having exited the vehicle before the incident. Police are on the scene, and the motive remains unclear. No arrests […]
# The DA in Gauteng has accused the Gauteng Department of Environmental Affairs of spending over five-million-rand on four suspended employees. The DA’s Jade Miller says the suspensions relate to misconduct, alleged assault, and misuse of resources. Miller says one worker has been suspended for over three years. She calls for urgent finalisation of disciplinary […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse says it has uncovered widespread fraud in the issuing of roadworthy certificates across several provinces. Their investigation revealed that vehicles failing inspections in Gauteng were being cleared within minutes at testing stations in Limpopo and North West. OUTA’s Rudie Heyneke warns that unroadworthy vehicles, enabled by corrupt officials, put […]
# ActionSA het diep kommer uitgespreek oor die regering se doelgerigte pogings om die hervestiging van die Taiwanese skakelkantoor van Pretoria na Johannesburg af te dwing. Matthew George van ActionSA sê die regering se optrede, aangevuur deur twyfelagtige motiewe, weerspieël ’n gedrag wat die beginsels van wedersydse respek en diplomatieke hoflikheid ondermyn – beginsels wat […]
# Die DA moes ‘n wyk aan die MK-party in KwaZulu-Natal afstaan, maar het sy setel in Gauteng behou. Die Verkiesingskommissie het aangekondig Martin Brown van die DA het die tussenverkiesing in wyk 6 in die Rand-Wes- munisipaliteit gewen. Die stempersentasie was slegs 27-persent. In KwaZulu-Natal het Mandla Biyela van MK die tussenverkiesing in wyk […]