# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se verkiesing van die 2025-Verteenwoordigende Studenteraad het ‘n ongeëwenaarde stempersentasie van 57-persent getoon, die hoogste ooit by TUT. Voorlopige uitslae toon dat die EFF se Student Command die meeste steun op die onserskeie kampusse het nadat dit hy 34,35-persent van die stemme ontvang het, gevolg deur die South African […]
# Die DA het die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gekritiseer omdat hy nóg ‘n vergadering uitgestel het met inwoners van Coronationville, Selby en Marshalltown wat weke lank sonder water is. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê eienaars van fabrieke in Selby en Marshalltown is reeds nege weke sonder water en byna vierduisend mense kan […]
# Tshwane se onderburgemeester, Eugene Modise, sê onwettige waterverbindings plaas groot druk op die metro se waterinfrastruktuur en ontneem betalende inwoners billike toegang. Spanne het Maandag as deel van die spesiale diensleweringsoperasie onwettige waterverbindings in Mamelodi en Nelmapius ontkoppel. Modise sê hulle sal voortgaan om streng stappe te doen om die metro se hulpbronne te […]
# The Tshwane University of Technology’s 2025 Student Representative Council elections recorded an unprecedented 57-percent voter participation, the highest turnout since the university’s establishment. Preliminary results show the EFF Student Command emerging as the leading formation across several campuses. It secured 34.35-percent of the total vote, followed closely by the South African Student Congress with […]
# The DA has criticised Johannesburg mayor, Dada Morero, for postponing another meeting with residents from Coronationville, Selby and Marshalltown, who have been without water for weeks. The party’s Belinda Kayser-Echeozonjoku says Selby and Marshalltown factory owners are now without water for nine weeks, which could lead to nearly four-thousand job losses. She adds that […]
# Tshwane deputy mayor Eugene Modise says illegal water connections place great strain on the metro’s water infrastructure and deprive paying residents of fair access. On Monday, as part of the special service delivery operation, teams disconnected illegal water connections in Mamelodi and Nelmapius. Modise says they will continue taking firm action to protect the metro’s resources […]
# ActionSA in Gauteng eis ‘n omvattende plan van aksie om die toenemende geweldsmisdaad in die provinsie aan te spreek, insluitend verbeterde intelligensie-insameling en sigbare polisiëringsoperasies in hoërisiko-gebiede. Dit volg op die moord Sondag op vyf mense in ‘n taverne in Zithobeni, Bronkhorstspruit. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê die jongste tragedie lê weer eens die […]
# Die Gautengse regering het ‘n News24-artikel veroordeel wat suggereer dat die premier, Panyaza Lesufi se onlangs aangekondigde energieprojek van 64-miljoen-rand deel vorm van die Valke se korrupsie-ondersoek. Die artikel voer aan aan dat Lesufi se transformatorvervangingsprojek, wat aan die vooraand van die verkiesings in Mei 2024 bekendgestel is om dorpe en stedelike gebiede van […]
# ActionSA in Gauteng is demanding a comprehensive plan of action to address the escalating violent crime in the province, including improved intelligence gathering and visible policing operations in high-risk areas. This follows the killing of five people at a tavern in Zithobeni, Bronkhorstspruit, on Sunday. ActionSA’s Zwelithini Mtshali says this latest tragedy once again exposes […]