# Union federation Saftu says ArcelorMittal South Africa’s closure of long steel operations in Newcastle and Vereeniging, and the threatened future of Vanderbijlpark, is a national disaster. The federation blames decades of privatisation, corporate greed, and government failure for the collapse, warning thousands of jobs and entire communities are at risk. Saftu’s Asive Dyani calls […]
# The National Youth Development Agency says its partnership with music duo Scorpion Kings involved no financial exchange. About 150 National Youth Service participants gained hands-on experience at the Live with Friends concert, assisting with event management and stage operations. The agency’s CEO Ndumiso Kubheka says the initiative focused on skills and mentorship, not funding. […]
# Die DA in Gauteng sê die Malvern-kliniek in die ooste van Johannesburg benodig dringend herstelwerk en ‘n langtermyn-oplossing. Die party sê watertekorte het die kliniek gedwing om vroeg te sluit, en nietige opgraderings wat die Gautengse Departement van Gesondheid beloof het, is nie voldoende nie. Hy vra dat die kliniek na ‘n groter perseel […]
# The DA says Malvern Clinic in east Johannesburg urgently needs repairs and a long-term solution. According to the party, water shortages have forced the clinic to close early, and minor upgrades promised by the Gauteng Health Department are not enough. They are calling for the clinic to be relocated to a larger site. The […]
# AfriForum en die Suider-Afrika Agri-inisiatief gaan môre hul internasionale strategie teen die “Kill the Boer”- slagspreuk in Centurion aankondig. Kallie Kriel en Ernst van Zyl van AfriForum, saam met Theo de Jager van SAAI, gaan ‘n klagstaat genaamd die ‘Malema-dossier’ teen die EFF-leier Julius Malema vrystel. Die dossier, saamgestel deur AfriForum se Navorsings- en […]
# AfriForum and the Southern Africa Agri Initiative will tomorrow announce their international strategy against the ‘Kill the Boer’ chant in Centurion. AfriForum’s Kallie Kriel and Ernst van Zyl, alongside Saai’s Theo de Jager, will release a charge sheet dubbed the ‘Malema Dossier’ against EFF leader Julius Malema. The dossier, compiled by AfriForum’s Research and […]
# Die Stad Ekurhuleni waarsku inwoners teen nog ‘n bedrogspul met werk wat op sosialemediaplatfroms die ronde doen. Die vals advertensies is vir werksgeleenthede en leerlingskappe in die metro se program vir indiensneming in die staatsdiens aan. Ekurhuleni se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê alle werk- en vaardigheidsontwikkelingsprogramme is gratis. Hy sê inwoners moet slegs op […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand se Instituut vir Masjien-intelligensie en Neurale Ondersoek het 17,6-miljoen-rand se befondsing van Google.org ontvang. Die instituut, wat in November 2024 gestig is, huisves van sommige van Afrika se voorste navorsers in fundamentele kunsmatige intelligensie. Dit word gelei deur professor Benjamin Rosman, wat in die kategorie ‘Denkers’ van TIME-tydskrif se […]
# Die Vryheidsfront Plus eis die onmiddellike afdanking van die Stad Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka. Dit volg op ‘n toesigverslag wat ernstige wanbestuur, die vermorsing van fondse en growwe oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet binne die departement uitgelig het. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die tydperk […]