# The Freedom Front Plus says a thorough analysis of the Ekurhuleni Municipality’s unaudited annual report and financial statements for 2024/2025 reveals serious shortcomings in governance, service delivery and financial accountability. The report indicates that the metro reached only 79-percent of its targets, with 21-percent completely unmet. The FF Plus’ Denise Janse van Rensburg says the […]
# The Johannesburg Development Agency, in partnership with the City of Johannesburg’s Development Planning Department, has launched the Urban Agriculture Food Resilience Infrastructure Project. This initiative aims to fight food insecurity, empower new farmers, and expand sustainable urban farming across the metro. The metro’s spokesperson, Virgil James, says the department has created a food resilience […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, is bekommerd oor die voortdurende afleggings, wat talle werkverliese veroorsaak. ArcelorMittal beplan om teen die einde van hierdie maand nog langstaalaanlegte te sluit, wat meer as drie-duisend poste sal sny en ‘n verdere 100-duisend in gevaar stel. Die woordvoerder Thobeka Magcai sê Ford het ook byna […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die Hooggeregshof in Pretoria se verwerping van ‘n Artikel 174-aansoek deur beskuldigde nommer vier, Mthokozisi Maphisa, in die Senzo Meyiwa-moordverhoor. Regter Ratha Mokgatlheng het beslis daar is prima facie-bewyse wat antwoorde vereis. Maphisa en vier medebeskuldigdes staan tereg op aanklagte van moord, poging tot moord en roof. Die NVG se […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, vra vir kalmte na leerder-protesoptrede by die Tiyelelani Secondary School en nabygeleë skole in Soshanguve. Die onrus is veroorsaak deur bewerings van seksuele wangedrag waarby ‘n onderwyser en ‘n busbestuurder betrokke was, en beweer die skoolhoof het versuim om op te tree. Een leerder is beseer. Steve […]
# Die Protea-Landdroshof het die saak teen die beskuldigdes in die moord op die Gautengse verkeersbeampte Chesnay Keppler na die Hooggeregshof in Johannesburg oorgeplaas vir ‘n voorverhoor vanaf volgende Donderdag. Die voormalige polisiebeampte Mandla Buthelezi en sy medebeskuldigde, Llewellyn Mayers, staan tereg op aanklagte van onder meer moord, poging tot moord, regsverydeling en oortreding van […]
# Die vakbondfederasie Saftu sê die motorbedryf staan voor ‘n bloedbad ná Ford se plan om poste te besnoei by sy aanlegte in Gauteng en die Oos-Kaap. Die federasie het by die metaalwerkersvakbond Numsa aangesluit om die afleggings te veroordeel en waarsku dit volg op die hakke van besnoeiings by Mercedes-Benz en ArcelorMittal Suid-Afrika, wat […]
# Die Vakbondfederasie Saftu sê ArcelorMittal Suid-Afrika se sluiting van lang staalbedrywighede in Newcastle en Vereeniging, en die bedreigde toekoms van Vanderbijlpark, is ‘n nasionale ramp. Die federasie blameer dekades van privatisering, korporatiewe gierigheid en regeringsmislukking vir die ineenstorting, en waarsku dat duisende werksgeleenthede en hele gemeenskappe in gevaar is. Asive Dyani van Saftu doen ‘n […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the Pretoria High Court’s dismissal of a Section 174 application by accused number four, Mthokozisi Maphisa, in the Senzo Meyiwa murder trial. Judge Ratha Mokgatlheng ruled there is prima facie evidence requiring answers. Maphisa and four co-accused face charges including murder, attempted murder, and robbery. NPA spokesperson Lumka […]