# Die Departement van Water en Sanitasie sê die Vaaldam is weer vol nadat dit Dinsdag ‘n vlak van 100,88-persent bereik het. Gedurende dieselfde tydperk verlede jaar was die dam net 34,77-persent vol. Volgens die departement het die goeie reënval in Gauteng en die Vrystaat gesorg dat die dam ‘n bestendige vlak handhaaf. Owerhede sal […]
# Die Gautengse Departement van Menslike Nedersettings sê hy het beslissende stappe geneem om onvoltooide behuisingsprojekte in die provinsie te hervorm en aan die gang te kry. Dit word uiteengesit in die jongste verslag van die departement se projekbestuur-kantoor. Die departement se woordvoerder, Tahir Sema, sê hulle gaan swak presterende kontrakteurs vervang, oorsig verbeter en […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die wrede plaasaanval op Jan en Elna Dhooge van Schikfontein buite Heidelberg veroordeel. Vyf gemaskerde en gewapende mans het die Dhooges Dinsdagaand in hul huis oorval. Jan is in die nek geskiet en Elna het verskeie beserings aan haar gesig en kop opgedoen. Jaco Mulder van die VF […]
# The Department of Water and Sanitation says the Vaal Dam has reached full capacity again, recording a level of 100.88-percent on Tuesday. During the same period last year, the dam stood at just 34.77-percent. The department says consistent rainfall across Gauteng and parts of the Free State has allowed the Vaal Dam to maintain […]
# The Gauteng Human Settlements Department says it has taken bold steps to reform and recover stalled housing projects across the province. This is outlined in the latest report from the Department’s Project Management Office. The department’s spokesperson, Tahir Sema, says they are moving decisively to replace poor-performing contractors, strengthen oversight, and restore progress at previously […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng has condemned the brutal farm attack on Jan and Elna Dhooge of Schikfontein outside Heidelberg. Five armed and masked assailants ambushed the Dhooges at their home on Tuesday evening. Jan was shot in the neck, while Elna suffered multiple injuries to her face and head. The FF Plus’ […]
# Die Stad Tshwane het sy 2025 Feesseisoen-padveiligheidsveldtog in Eersterust van stapel gestuur. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê die metro het sy operasionele gereedheid versterk deur verskerpte wetstoepassingsigbaarheid, gekoördineerde noodreaksiemaatreëls en vennootskappe met provinsiale en nasionale agentskappe. Hy sê operasionele ontplooiings sal datagedrewe wees, gemik op geïdentifiseerde hoërisiko-roetes en -korridors waar hoë ongeluksyfers […]
# Die Stad Tshwane se departement van Nooddienste maan inwoners om versigtig te wees met swaar reën wat vandag in groot dele van Gauteng verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2 waarskuwing vir heftige donderstorms uitgereik. Die woordvoerder van die Nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê daar is ‘n 60-persent kans op reën wat […]
# The City of Tshwane has officially launched its 2025 Festive Season Road Safety Campaign in Eersterust. Mayoral committee member for Community Safety, Hannes Coetzee, says the metro has strengthened its operational readiness through intensified law enforcement visibility, coordinated emergency response measures and partnerships with provincial and national agencies. He says operational deployments will be […]