# Die handelsreus Walmark het sy debuut in Afrika gemaak met die opening van sy eerste handelsmerkwinkel in die Clearwater-winkelsentrum in Johannesburg. Die winkel word deur Massmart bestuur en, stel die winkel die filosofie van “Lae Pryse Elke Dag” aan Suid-Afrika bekend. Die uitvoerende bestuurder van Massmart, Miles van Rensburg, sê die bekendstelling begin ‘n […]
# Retail giant Walmart has made its African debut with the opening of its first branded store at Clearwater Mall in Johannesburg. Operated by Walmart-owned Massmart, the store introduces the brand’s “Every Day Low Prices” philosophy to South Africa. Massmart CEO Miles van Rensburg says the launch marks a new and meaningful chapter in South […]
# City Power veroordeel die opsetlike vernietiging van straatligte op belangrike roetes in Johannesburg, insluitend die M1 tussen Southgate en Killarney, voor die G20-beraad. Woordvoerder Isaac Mangena sê dit is sonder twyfel sabotasie, aangesien die onderneming nuwe ligte ingesit het wat nou opsetlik beskadig word. Hy doen ‘n beroep op die SAPD en die Johannesburgse […]
# City Power has condemned the deliberate destruction of streetlights along key Johannesburg routes, including the M1 between Southgate and Killarney ahead of the G20 Summit. Spokesperson Isaac Mangena says it is an act of sabotage as the utility placed newly repaired lights which are being cut down suggesting intentional disruption. He urges the SAPS […]
# The death toll from Saturday evening’s drive-by shooting in Reiger Park, Boksburg, has risen to six after one of the injured victims died in hospital. The acting provincial police commissioner in Gauteng, major general Fred Kekana, has since mobilised resources to investigate the incident. Gauteng police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi said three people are still […]
# Die dodetal na Saterdagaand se verbyry-skietery in Reigerpark, Boksburg, het tot ses gestyg nadat een van die beseerde slagoffers in die hospitaal dood is. Die waarnemende provinsiale polisiekommissaris in Gauteng, generaal-majoor Fred Kekana, het sedertdien hulpbronne gemobiliseer om die voorval te ondersoek. Die Gautengse polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê drie mense word steeds in die […]
# Die adjunkminister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, sê Suid-Afrika moet die ervarings van jongmense hervorm. Sy het by die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se beleggingsindaba in Johannesburg gevra vir groter belegging in jeug-entrepreneurskap en inklusiewe ekonomiese stelsels. Sy sê regeringsraamwerke soos die Wetsontwerp op Vroue se Ekonomiese Bemagtiging en die Wet […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel vandag reën oor die grootste dele van Suid-Afrika. Die weerdiens het waarskuwings uitgereik vir swaar donderstorms, hael en skadelike wind in provinsies soos Gauteng, Noordwes, Limpopo en KwaZulu-Natal. Die storms sal vanmiddag hewiger word en stortreën en plaaslike oorstromings tot gevolg hê in laagliggende gebiede en langs belangrike paaie. Inwoners […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê informele handelaars met geldige permitte gebruik slimkaarte met QR-kodes vir kontrole. Dit volg nadat ʼn verhoor tussen die stad en handelaars wat deur die instituut vir maatskaplik-ekonomiese regte verteenwoordig word, uitgestel is. Die partye kon nie oor tydelike oplossings ooreenkom nie. Die burgemeester sê gemagtigde handelaars se bedrywighede […]