# Die Stad Tshwane is vol vertroue dat die voorgestelde Konsep-versoekskrifordonnansie deelnemende demokrasie en aktiewe burgerskap sal bevorder. Die wetgewing, wat tans vir openbare kommentaar bekendgemaak is, is gemik op die verbetering van die meganisme waardeur inwoners en belanghebbendes hulle versoekskrifte by die metro indien. Tshwane se Artikel 79-komiteevoorsitter, Ananias Mokgalotsi, sê versoekskrifte is ‘n […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die DA in Johannesburg het ‘n skriftelike versoek aan die burgemeester, Dada Morero, gerig om krane by die Poseidon Primary School in Ennerdale weer oop te draai. Dit volg nadat Johannesburg Water die watertoevoer na die skool afgesny het weens wanbetaling. Ouers van leerders sê hul kinders doen al meer as ‘n maand infeksies […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The City of Tshwane is warning residents about occupying structures illegally. On Sunday, two people died from smoke inhalation after a fire ripped through the basement of the De Williershof residential building, which was used as a makeshift living space. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says they are aware of the […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# ʼn Student aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Fakulteit Ingenieurswese en die Bou-omgewing, Nick Xolani Nkosi, verteenwoordig Suid-Afrika tans by die derde Internasionale Geologiese Kampioenskap in Rusland. Hy is een van ses Suid-Afrikaanse studente wat teen 250 deelnemers uit 17 Russiese streke en 14 ander lande meeding. GeoChallenge is ontwerp vir jong geologie-beroepspersone […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The City of Tshwane says it is confident that the proposed Draft Petitions By-law will promote participatory democracy and active citizenry. The legislation, currently out for public participation, aims to improve the mechanism put in place by which residents and stakeholders submit their petitions to the metro. Tshwane’s Section 79 committee chairperson, Ananias Mokgalotsi, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Tshwane University of Technology’s Faculty of Engineering and the Built Environment student, Nick Xolani Nkosi, is currently representing South Africa at the 3rd International Geological Championship in Russia. He is one of six students from South Africa competing against 250 participants from 17 Russian regions and 14 other countries worldwide. GeoChallenge is a competition designed for […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The DA in Johannesburg has written to mayor Dada Morero, urging him to reopen taps at Poseidon Primary School in Ennerdale. This comes after Johannesburg Water closed water to the school due to non-payment. Parents of learners at the school say their children have been contracting infections at the school for over a month due […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Stad Tshwane doen ‘n beroep op ontwikkelaars en grondeienaars om te voldoen aan die voorskrifte van die Nasionale Bouregulasies en die Wet op Boustandaarde. As gevolg van sy finansiële probleme het die metro beperkte hulpbronne om onwettige eiendomsontwikkelings in die munisipaliteit te hanteer. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# City Power het herhaal dat hy geen verdraagsaamheid sal toon teen kabeldiefstal en interne samespanning nie. Dit volg ná die onlangse inhegtenisneming van drie geskorste werkers van die Roodepoort-diensleweringsentrum wat met noodsaaklike infrastruktuur gepeuter het. Verlede week is vyf mense vir kabeldiefstal in Johannesburg gearresteer. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle is […]