# Misdaadvoorkomingsoperasies in Temba en Hammanskraal by Tshwane het gelei tot die inhegtenisneming van 316 verdagtes vir verskeie oortredings. Die verdagtes is vasgetrek vir misdade wat insluit moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 18 ongedokumenteerde buitelandse burgers is tydens die operasies aangehou en aan immigrasie-owerhede oorhandig vir […]
# Die Stad Tshwane sê hy stel ondersoek in na die bron van toenemende ingewandskoors-gevalle in Hammanskraal en Bronkhorstspruit. Dit volg te midde van openbare kommer oor watergehalte in die metro. Talle gevalle is die afgelope tyd by die Jubilee-hospitaal in Hammanskraal en die Bronkhorstspruit-hospitaal aangemeld waar 13 pasiënte behandel is. Die metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, […]
# The Forum for South Africa has expressed concern at the escalating wave of violent crime and gang-related killings in the country. Six people were killed in a drive-by shooting in Reiger Park, Ekurhuleni, on Saturday evening. Meanwhile, six people were also killed in gang-related incidents in the Cape Flats, Cape Town, over the weekend. […]
# Die Departement van Gesondheid bied vanaand ʼn openbare paneelbespreking by die Universiteit van Pretoria aan om universele mediese dekking en gesondheidsekerheid in Suid-Afrika te bespoedig. Dit vind plaas in samewerking met die London School of Economics and Political Science en die Clinton-projek oor gesondheidsdekking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê universele gesondheidsdekking en […]
# Crime-prevention operations in Temba and Hammanskraal, Tshwane, resulted in the arrest of 316 suspects for various criminal offences. The suspects were arrested for crimes including murder, attempted murder, rape and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 18 undocumented foreign nationals were also detained during the operations and handed over to immigration authorities […]
# The Department of Health will host a public panel discussion on accelerating universal health coverage and health security in South Africa at the University of Pretoria this evening. This is in collaboration with the London School of Economics and Political Science and the Clinton Health Access Initiative. The department’s spokesperson, Foster Mohale, says universal […]
# The City of Tshwane says it is intensifying investigations into the source of a rise in typhoid fever cases in Hammanskraal and Bronkhorstspruit. This is amid growing public concern about water safety in the metro. Several cases of typhoid have recently been reported at Jubilee Hospital in Hammanskraal and Bronkhorstspruit Hospital, where 13 patients […]
# Die DA in Ekurhuleni het die verbyry-skietery in Reigerpark waarin ses mense dood is, veroordeel. Drie ander is gewond in die voorval wat Saterdagaand plaasgevind het. Izelle Senol van die DA sê hierdie sinnelose daad van geweld het die gemeenskap verpletter en getraumatiseerd gelaat. Sy sê wetstoepassingsowerhede moet vinnig optree om die skuldiges tot […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het ‘n beroep op die polisie gedoen om die mense wat verantwoordelik was vir die noodlottige verbyry-skietery in Reiger Park, Ekurhuleni, vas te trek. Ses mense is dood en nog drie is gewond toe mense in twee Polo-motors Saterdagaand op hulle losgebrand het. ‘n Gespesialiseerde span speurders ondersoek […]