# Die DA in Gauteng het ʼn kankerskandaal-teller bekendgestel om die dae te tel tot premier Panyaza Lesufi diegene afdank wat vir die kankerbehandeling-ramp verantwoordelik is. Die Gautengse Hooggeregshof het verlede week beslis die provinsiale Gesondheidsdepartement se versuim om ʼn plan in te stel om kankerpasiënte op die waglys betyds met bestraling te behandel, was […]
# The Johannesburg Metro Police Department has intensified enforcement on Albert Street. The route is a notorious hotspot for reckless driving and accidents. This intervention hopes to lead the metro towards immediate improvements in road safety, addressing long-standing concerns of residents. Previously, numerous incidents, including vehicles crashing into homes and pedestrian injuries, plagued the area. […]
# The ANC in Ekurhuleni has welcomed the passing of the motion by the council to request the annual commemoration of the victims of the Daveyton massacre. On 24 March 1991, 12 self-defence unit members were killed and 38 were injured when police opened fire on ANC supporters who had gathered for a political rally. The ANC’s Pelisa Nkunjana says […]
# ActionSA in Tshwane sê die metro se 2025/2026-konsepraamwerk vir mediumtermyn-inkomste en -uitgawes is ʼn verantwoordelike benadering tot finansiële bestendigheid terwyl noodsaaklike dienslewering en infrastruktuurontwikkeling voorkeur kry. Die begroting sal na verwagting ʼn totale bedryfsinkomste van 53,6-miljard-rand hê en ʼn verwagte saldo van 1,3-miljard-rand. ActionSA se woordvoerder Derick Mahlangu sê hulle erken die behoefte aan […]
# The DA in Gauteng has launched a cancer scandal tracker to count the days until premier Panyaza Lesufi dismisses those accountable for the cancer treatment disaster. Last week, the Gauteng High Court ruled that the provincial Department of Health’s failure to implement a plan to provide timeous radiation oncology services to cancer patients on the […]
# Johannesburg se stadsraad het die 2024 Zandspruit Stedelike Ontwikkelingsraamwerk amptelik goedgekeur. Dis ʼn groot mylpaal in die verbintenis tot volhoubare stedelike ontwikkeling. Die goedkeuring bied ʼn strategiese ontwerp vir die hervorming van die Groter Zandspruit-gebied in ʼn dinamiese buurt met voldoende hulpbronne. Die metrowoordvoerder, Virgil James, sê die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap wat as instellingsagent aangestel […]
# Die Stad Tshwane se raad het die Tshwane Voertuigstad-meesterplan goedgekeur. Hulle wil die metro omskep in die voorste bestemming vir beleggings in die voertuigbedryf deur ‘n Spesiale Ekonomiese Sone te vestig met die klem op voertuigvervaardiging en -innovasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die ontwikkeling sal nagenoeg 150-duisend […]
# Die Pretoriase Landdroshof het ʼn 38-jarige hawelose man tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op sy swanger meisie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die paartjie, wat gereeld op die hoek van Park- en Wessels-straat in Sunnyside gebly het, het in Desember 2023 ʼn rusie gehad wat tot geweld gelei het. […]
# ActionSA in Tshwane says the metro’s Draft Medium-Term Revenue and Expenditure Framework for 2025/26, takes a responsible approach to financial sustainability while prioritising critical service delivery and infrastructure development. The budget projects a total operating revenue of 53.6-billion-rand and an anticipated surplus of 1.3-billion-rand. ActionSA’s, Derick Mahlangu, says they acknowledge the need for moderate […]