# Die DA in Johannesburg het die burgemeester Dada Morero gekritiseer omdat hy na bewering vier-miljard-rand van Johannesburg Water se begroting herlei het te midde van ‘n ernstige waterkrisis. Die fondse is volgens berigte herlei vir algemene finansiële verpligtinge, sonder goedkeuring van die raad. Die DA sê die skuif is roekeloos, ondermyn aanspreeklikheid en vererger […]
# Johannesburg mayor Dada Morero is set to appear before Parliament’s Water and Sanitation Committee on Friday to explain his plan to address the city’s water crisis. Members of parliament want answers on why four-billion-rand was siphoned from Johannesburg Water into municipal coffers. This has led to heated debate with opposition parties slamming poor municipal […]
# The DA in Johannesburg has slammed mayor Dada Morero for allegedly diverting four-billion-rand away from Johannesburg Water during a severe water crisis. The funds were reportedly redirected to general financial obligations, without council approval. The DA says the move is reckless, undermines accountability, and worsens collapsing water infrastructure. The DA’s Belinda Kayser-Echeozonjoku says it […]
# Die Stad Tshwane het ‘n gids vir beleggingsaansporing bekendgestel om ondernemings en beleggers te lei en om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder. Burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Omgewingsbeplanning, Sarah Mabotsa sê die gids plaas die kollig op finansiële en nie-finansiële aansporings, sektordata, en geleenthede. Dit volg na die Beleggingsberaad wat 86-miljard-rand in privaatsektorbeloftes […]
# Die man wat skuldig bevind is aan die moord op Thembekile Letlape sal Donderdag gevonnis word. Sibusiso Zitha het vanoggend in die Johannesburgse Hooggeregshof verskyn. Hy het skuldig gepleit dat hy Letlape verskeie kere met ‘n mes gesteek het, tydens ‘n argument in Mei by haar woning in Fourways, ten aanskoue van haar tienjarige […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy gaan sekuriteitsmaatreëls by die ongebruikte Kemptonpark Hospitaal verander om koste te besnoei en die hospitaal veilig te hou. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die Gautengse Infrastruktuur-befondsingsagentskap stel ondersoek in om te bepaal of die ou hospitaal opgeknap of eerder gesloop moet word om plek te maak vir […]
# The man convicted of murdering Thembekile Letlape, affectionately known as the ‘Pastry Princess’, will be sentenced on Thursday. Sibusiso Zitha appeared briefly in the Johannesburg High Court this morning. He pleaded guilty to fatally stabbing Letlape multiple times during an argument at her Fourways home last May, in front of their ten-year-old daughter. Her […]
# Rise Mzansi sê daar is ‘n dringende behoefte om die strafregstelsel te herstel met die Madlanga-kommissie wat môre sy werk begin doen by die Bridgette Mabandla-justisiekollege in Pretoria. Die party versoek die kommissie, wat ondersoek instel na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, om die polisie se misdaadintelligensie-afdeling te ondersoek. Rise Mzansi se […]
# The City of Tshwane has released an Investment Incentive Toolkit to guide businesses and investors to boost economic growth and job creation. Mayoral Committee member for Economic Development and Spatial Planning, Sarah Mabotsa said the toolkit highlights financial and non-financial incentives, sector data, and opportunities. The toolkit follows the Investment Summit which secured 86-billion-rand […]