# Die DA in Gauteng beskuldig die premier Panyaza Lesufi dat hy noodsaaklike infrastruktuur in die steek laat deur te versuim om dit te onderhou en te beveilig. Die party sê kritieke infrastruktuur, insluitend paaie, hospitale, klinieke, skole, waterpype, elektrisiteitsubstasies en kabels, word verwaarloos en aan verval oorgelaat sonder dat daar ‘n plan in plek […]
# The DA in Gauteng has accused premier Panyaza Lesufi of abandoning critical infrastructure by failing to maintain and safeguard it. The party says critical infrastructure, including roads, hospitals, clinics, schools, water pipes, electricity substations, and cables, have been neglected and left to decay with no plan in place to fix it. The DA’s Solly […]
# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Departement van Uitvoerende Kunste se senior dosent en bekroonde jazz-pianis, Roland Moses, is uitgenooi na die Villa-Lobos Instituut by die Federale Universiteit van die Staat van Rio de Janeiro. Hy sal meesterklasse, slypskole, gemeenskapsprojekte en ʼn konsert aanbied. TUT sê die meestersklasse sal handel oor Suid-Afrika se musiekerfenis, […]
# Tshwane University of Technology’s Department of Performing Arts senior lecturer and acclaimed jazz pianist, doctor Roland Moses, has been invited to the Villa-Lobos Institute within the Federal University of the State of Rio de Janeiro. He will conduct masterclasses, workshops, community engagement initiatives and a concert performance. TUT says the masterclasses will address the […]
# Johannesburg Water sê die Alexanderpark-reservoir en die Berea-waterstelsel bly onder druk weens volgehoue groot aanvraag. Die metro staar ʼn waterkrisis in die gesig en onwettige waterverbindings dra grootliks hiertoe by. Johannesburg Water se woordvoerder, Pheladi Ramatshila, sê hulle monitor reservoirs, ook in Alexandra, om die beste verspreidingsvlakke te verseker:
# Die langverwagte Madlanga-kommissie begin vandag by die Brigitte Mabandla-justisiekollege in Pretoria. President Cyril Ramaphosa het die kommissie aangestel ná bewerings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy maak bewerings oor samespanning en korrupsie in die strafregstelsel. Hy beweer die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het bande met ʼn misdaadsindikaat. Mkhwanazi sal die kommissie se […]
# Johannesburg Water states that the Alexander Park reservoir and the Berea water system remain constrained due to consistently high demand. The metro is facing a water crisis, with illegal water connections being a major contributor. Johannesburg Water’s spokesperson, Pheladi Ramatshila, says they are monitoring reservoirs closely, including Alexandra, to reach optimal levels for distribution:
# The highly-anticipated Madlanga Commission of Inquiry is set to get underway at the Brigitte Mabandla Justice College in Pretoria today. The commission, set up by president Cyril Ramaphosa, following allegations made by KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi. He alleged collusion and corruption within the criminal justice system. He named Police minister Senzo Mchunu as allegedly […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, verskyn Vrydag voor die Parlement se water- en sanitasiekomitee om te verduidelik hoe hy die stad se waterkrisis gaan aanspreek. Lede van die Parlement wil weet hoekom vier-miljard-rand van Johannesburg Water weggeneem is en na munisipaliteite gestuur is. Dit het tot ontstoke debat gelei met opposisie partye wat […]