# A collaborative effort between Alexandra activists and artists aims to rehabilitate the polluted Jukskei River in Johannesburg. Led by environmentalist Hannelie Coetzee and the Alexandra Water Warriors, the initiative employs recycled plastic nets to trap waste and features sculptures made from river debris. The plan includes planting over 40-thousand trees along the river. This […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, gaan vandag ‘n Openbare Vervoer-hulpkantoor Vroue by die Derek Masoek- streekkantoor in Johannesburg bekendstel. Die kantoor is ‘n transformerende inisiatief om oplossings te vind vir spesifieke uitdagings wat vroue in die vervoersektor, veral die taxi-bedryf, ondervind. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die inisiatief […]
# Die hooggeregshof in Pretoria het die stad Tshwane beveel om nie langer die die krag na die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, se huis te sny nie. Dit spruit uit ‘n betwiste rekening van 800-duisend-rand wat terugdateer na 2015. Letsoalo beweer hy het weens faktuurfoute en die afwesigheid van state maandeliks op […]
# Die Stad Tshwane sê hy verhaas sy verbintenis om die staatsdiens professioneel op te stel deur die inwerkingstelling van ‘n gestruktureerde Prestasiebestuur- en Ontwikkelingstelsel. Die metro het sy voorbereidings afgehandel om fase 3 van die ontwikkelingstelsel op 1 Julie te begin uitrol. Dié fase dek werknemers op operasionele vlak wat ‘n regstreekse rol speel in die […]
# Die Universiteit van Pretoria sê hy sal voortgaan om die grense van erfenisstudies in Suid-Afrika te verskuif. Die universiteit het onlangs, in vennootskap met die Nasionale Erfenisraad en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur in die Namakwa-distrik, die Kortprogram vir Erfenis- en Museumvaardighede van stapel gestuur. Professor Siona O’Connel van die universiteit sê […]
# Gauteng MEC for Roads and Transport, Kedibone Diale-Tlabela, will launch the Public Transport Women’s Help Desk at Derek Masoek Regional Office in Johannesburg today. This is a transformative initiative aimed at addressing specific challenges encountered by women in the transport sector, particularly the taxi industry. The department’s spokesperson, Lesiba Mpya, says the initiative will […]
# The High Court in Pretoria has ordered the City of Tshwane to stop cutting electricity to Road Accident Fund CEO Collins Letsoalo’s home. The metro undertook this measure amid a disputed 800-thousand-rand bill dating back to 2015. Letsoalo claimed that billing errors and a lack of statements led him to make monthly payments based […]
# The City of Tshwane says it is advancing its commitment to professionalise the public service through the implementation of a structured Performance Management and Development System. The metro has finalised preparations for the rollout of phase 3 of the development system, set to commence on July 1st. This phase will cover employees at operational levels who […]
# Die Stad Tshwane het ‘n fondsinsamelingsprojek vir die Urban20-burgemeestersberaad van stapel gestuur om met belanghebbendes en sakeondernemings saam te werk, ter voorbereiding om die geskiedkundige wêreldgeleentheid aan te bied. Tshwane en Johannesburg het mede-gasheerregte ontvang vir die 2025-beraad, die eerste keer dat die konferensie op die Afrika-vasteland aangebied word. Die burgemeester van Tshwane se […]