# President Cyril Ramaphosa en sy Oekraïense eweknie, Volodymyr Zelensky, het ooreengekom om samewerking tussen die twee lande te versterk en saam te werk aan sleutelgebiede, insluitend handel, energie en onderwys. Die twee leiers het tydens samesprekings by die Uniegebou in Pretoria maniere bespreek om bilaterale betrekkinge uit te brei en hoe om gesamentlike projekte […]
# President Cyril Ramaphosa and his Ukrainian counterpart, Volodymyr Zelensky, have agreed to strengthen cooperation between their countries, working together in key areas including trade, energy, and education. During talks at the Union Buildings in Pretoria, the two leaders discussed ways to expand bilateral relations and explore joint projects in key sectors. Ramaphosa also pledged […]
# Die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, het Suid-Afrika gevra om te help met die terugkeer van meer as 400 Oekraïense kinders wat tydens die oorlog na Rusland geneem is. Hy het tydens sy besoek aan Pretoria deur ‘n tolk gesê baie van die kinders is teen hul wil geneem en word in haglike omstandighede aangehou. […]
# Die Stad Tshwane se Departement Energie- en Elektrisiteit het ‘n nood-kragonderbreking in die meeste dele van die ooste van Pretoria aangekondig om herstelwerk te doen na ‘n kragonderbreking verlede nag. Die stad sê die instandhoudingswerk is noodsaaklik om risiko’s te bestuur en verdere skade aan die voerstasie te voorkom. Die metro verwag dat die […]
# The City of Tshwane’s Energy and Electricity Department has announced an emergency power supply shutdown in most of Pretoria East to repair line isolators following a power failure last night. The city says that this maintenance is essential to manage risks and prevent further damage to the infeed station. The city says repairs are […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky has appealed for South Africa’s help in securing the return of over 400 Ukrainian children taken to Russia during the war. Speaking via an interpreter during his visit to Pretoria, Zelensky said many of the children were taken against their will and are being held in harsh conditions. He thanked […]
# Die DA in Gauteng vra dat die afdelings in die Tembisa-hospitaal wat weens brande verwoes is, vinnig en op ‘n kostedoeltreffende manier herbou moet word. Die party waarsku oorbevolking sal vererger as pasiënte verskuif moet word ná die tweede brand. Jack Bloom van die DA waarsku teen enige betrokkenheid van die Departement van Infrastruktuurontwikkeling, […]
# Nooddienste in die Stad Tshwane het inwoners versoek om waaksaam te bly vandag te midde van ‘n Geel Vlak 4 waarskuwing oor erge donderstorms. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen swaar reën, hael, sterk wind en weerlig vanaf vanmiddag tot vannag om middernag. Inwoners word aangeraai om binnenshuis te bly, gebiede waar vloede voorkom te […]
# The City of Tshwane Emergency Services has urged residents to stay alert following a Yellow Level 4 severe thunderstorm warning for today. The South African Weather Service warns of heavy rain, hail, strong winds, and lightning from this afternoon until midnight. Residents are advised to stay indoors, avoid flood-prone areas, and report emergencies. The […]