# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die toenemende gebrek aan fiskale dissipline, die ineenstorting van noodsaaklike dienslewering en verswakking van administratiewe vermoë in die metro mag nie toegelaat word nie. ʼn Woordvoerder van die party, Nick Pascoe, sê die metro se verval word weerspieël in verslae wat hierdie week aan die raad voorgelê is. […]
# Soccer: Gauteng premier Panyaza Lesufi has congratulated Mamelodi Sundowns for reaching the Confederation of African Football Champions League final. Yasser Ibrahim’s own goal saw Masandawana progress on the away goals rule and reach their third CAF final and first since 2016. Sundowns will face Pyramids FC in the final. Lesufi says this milestone is […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê tien sluise van die Vaaldam is tans oop. Aanhoudende, bogemiddelde reënval in die reeds versadigde opvangsgebiede veroorsaak ʼn groot invloei van water. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die Vaal- en Bloemhofdam is tans onderskeidelik 119,68- en 111,87-persent vol. Sy sê nog water word verwag en die […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane says the escalating lack of fiscal discipline, the collapse of critical service delivery, and the weakening of administrative capacity in the metro should not be tolerated. The party’s, Nick Pascoe, says the metro’s decline is reflected in reports tabled to the Council this week. He says debt collection […]
# The Department of Water and Sanitation says ten sluice gates at the Vaal Dam are now open. Above-average continuous rainfall has led to heavy inflows on the already saturated upper catchments. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the water levels in the Vaal and Bloemhof Dams are currently sitting at 119.68-percent and 111.87-percent capacity, respectively. She says […]
# Die DA eis dringende geregtigheid vir die slagoffers van die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg, waar meer as 70 mense in 2023 dood is. Die party sê onlangse bewerings dat ’n bekentenis onder dwang van ’n dwelmbaas gemaak is, het naasbestaandes verder getraumatiseer terwyl hulle op antwoorde wag. Andrew de Blocq van die […]
# Die portefeuljekomitee oor Gesondheid in die Parlement sê hulle wag op verslae oor twee brande by die Tembisa-hospitaal in Gauteng, om uit te vind of brandstigting die oorsaak was. Die voorsitter, Sibongiseni Dhlomo, het kommer uitgespreek oor die hospitaal se nakoming van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. Hy was by die hospitaal en […]
# Parliaments’ portfolio committee on Health says they are waiting for reports on whether arson was the cause of two fires in the Tembisa Hospital in Gauteng. Chairperson Sibongiseni Dhlomo raised concerns over the hospital’s compliance with the Occupational Health and Safety Act. Speaking at the hospital, he said officials were looking into the safety […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid veroordeel die onregmatige gedrag van sommige gemeenskapslede wat pasiënte toegang tot die Kalafong-hospitaal verbied het. Vir die afgelope paar dae is daar mense wat identiteitsdokumente by die hek geëis het. Motalatale Modiba van die departement sê niemand het die reg om ‘n ander persoon te verhoed om gesondheidsorg te […]