# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, vra lede van die publiek se hulp om drie vermiste konstabels op te spoor. Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het in ʼn wit VW Polo van Bloemfontein na Limpopo gereis toe hulle verdwyn het. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle is Woensdag laas by die Engen Garage […]
# Sokker: Gauteng se premier Panyaza Lesufi het Mamelodi Sundowns gelukgewens nadat hulle die Konfederasie van Afrika-sokkerkampioeneliga se eindronde gehaal het. Yasser Ibrahim se eie doel het Masandawana volgens die wegdoelreël hul derde CAF-eindronde en eerste sedert 2016 verseker. Sundowns kom in die eindronde teen Pyramids FC te staan. Lesufi sê die mylpaal is ʼn […]
# National Police Commissioner, Fannie Masemola, is appealing to members of the public for assistance in finding three missing Constables. Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge were travelling in a white VW Polo sedan from Bloemfontein to their area of deployment in Limpopo when they went missing. Police spokesperson, Athlenda Mathe, says their last […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die toenemende gebrek aan fiskale dissipline, die ineenstorting van noodsaaklike dienslewering en verswakking van administratiewe vermoë in die metro mag nie toegelaat word nie. ʼn Woordvoerder van die party, Nick Pascoe, sê die metro se verval word weerspieël in verslae wat hierdie week aan die raad voorgelê is. […]
# Soccer: Gauteng premier Panyaza Lesufi has congratulated Mamelodi Sundowns for reaching the Confederation of African Football Champions League final. Yasser Ibrahim’s own goal saw Masandawana progress on the away goals rule and reach their third CAF final and first since 2016. Sundowns will face Pyramids FC in the final. Lesufi says this milestone is […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê tien sluise van die Vaaldam is tans oop. Aanhoudende, bogemiddelde reënval in die reeds versadigde opvangsgebiede veroorsaak ʼn groot invloei van water. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die Vaal- en Bloemhofdam is tans onderskeidelik 119,68- en 111,87-persent vol. Sy sê nog water word verwag en die […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane says the escalating lack of fiscal discipline, the collapse of critical service delivery, and the weakening of administrative capacity in the metro should not be tolerated. The party’s, Nick Pascoe, says the metro’s decline is reflected in reports tabled to the Council this week. He says debt collection […]
# The Department of Water and Sanitation says ten sluice gates at the Vaal Dam are now open. Above-average continuous rainfall has led to heavy inflows on the already saturated upper catchments. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the water levels in the Vaal and Bloemhof Dams are currently sitting at 119.68-percent and 111.87-percent capacity, respectively. She says […]
# Die DA eis dringende geregtigheid vir die slagoffers van die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg, waar meer as 70 mense in 2023 dood is. Die party sê onlangse bewerings dat ’n bekentenis onder dwang van ’n dwelmbaas gemaak is, het naasbestaandes verder getraumatiseer terwyl hulle op antwoorde wag. Andrew de Blocq van die […]