# The Department of Water and Sanitation says ten sluice gates at the Vaal Dam are now open. Above-average continuous rainfall has led to heavy inflows on the already saturated upper catchments. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the water levels in the Vaal and Bloemhof Dams are currently sitting at 119.68-percent and 111.87-percent capacity, respectively. She says […]
# Die DA eis dringende geregtigheid vir die slagoffers van die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg, waar meer as 70 mense in 2023 dood is. Die party sê onlangse bewerings dat ’n bekentenis onder dwang van ’n dwelmbaas gemaak is, het naasbestaandes verder getraumatiseer terwyl hulle op antwoorde wag. Andrew de Blocq van die […]
# Die portefeuljekomitee oor Gesondheid in die Parlement sê hulle wag op verslae oor twee brande by die Tembisa-hospitaal in Gauteng, om uit te vind of brandstigting die oorsaak was. Die voorsitter, Sibongiseni Dhlomo, het kommer uitgespreek oor die hospitaal se nakoming van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. Hy was by die hospitaal en […]
# Parliaments’ portfolio committee on Health says they are waiting for reports on whether arson was the cause of two fires in the Tembisa Hospital in Gauteng. Chairperson Sibongiseni Dhlomo raised concerns over the hospital’s compliance with the Occupational Health and Safety Act. Speaking at the hospital, he said officials were looking into the safety […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid veroordeel die onregmatige gedrag van sommige gemeenskapslede wat pasiënte toegang tot die Kalafong-hospitaal verbied het. Vir die afgelope paar dae is daar mense wat identiteitsdokumente by die hek geëis het. Motalatale Modiba van die departement sê niemand het die reg om ‘n ander persoon te verhoed om gesondheidsorg te […]
# The Gauteng Department of Health condemns the unruly behaviour of some community members blocking patients at Kalafong Hospital in Pretoria. Some were demanding identity documents at the gate over the past few days. The department’s Motalatale Modiba says no one has the right to prevent others from receiving healthcare services:
# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het gemeenskappe aangemoedig om geweld aan te meld, en beklemtoon dat die polisie slegs suksesvol kan wees met die samewerking van die publiek. Hy het op ‘n misdaadvoorkomings-imbizo in Eldoradopark, Johannesburg, kommer uitgespreek oor toenemende bendeverwante voorvalle, geslagsgeweld en vrouemoord. Mathale het ook die aanhoudende uitdagings van die […]
# The DA calls for urgent justice for the victims of the Usindiso building fire in Johannesburg, where over 70 people tragically lost their lives in 2023. The party says recent allegations that a confession was made under threat from a drug lord, have further traumatised families still waiting for answers. The DA’s Andrew de […]
# Deputy Police minister Cassel Mathale has urged communities to report violence, emphasising that police can only succeed through collaboration with the public. Speaking at a crime prevention imbizo in Eldorado Park, Johannesburg, Mathale highlighted rising concerns over gang-related incidents, gender-based violence, and femicide. He also acknowledged ongoing policing challenges, calling for stronger partnerships between […]