# A 50-year-old Lesotho sangoma, Sebokoana Khounyana, appeared in the Vanderbijlpark Magistrate’s Court for the premeditated murder and trafficking of two-year-old Kutlwano Shalaba. The child’s mother, Kuneuwe Shalaba, also faces a murder charge. NPA’s Lumka Mahanjana says the child was poisoned and buried in a shallow grave. She confirmed that bail is opposed for both […]
# Die DA in Johannesburg gaan ‘n formele klag by die Spesiale Ondersoekeenheid indien oor tenders ter waarde van meer as een-miljard-rand wat na bewering toegeken is aan maatskappye wat bande het met huidige en voormalige stadsraadslede. Die party eis leefstyloudits vir alle geïmpliseerde amptenare en raadslede, ‘n forensiese tender-oudit, en kriminele aanklagte waar korrupsie […]
# The DA in Johannesburg has announced it will lodge a formal complaint with the Special Investigating Unit over more than one-billion-rand in tenders allegedly awarded to companies linked to current and former city councillors. The party is demanding lifestyle audits for all implicated officials and councillors, a forensic audit of tenders, and criminal charges […]
# United Africans Transformation vra dringende optrede oor beweerde korrupsie by die Palm Ridge-landdroshof in Gauteng. In ‘n mosie aan die Parlement beweer die party dat geregtigheid aan die hoogste bieër verkoop word terwyl die armes geïntimideer en onregverdig behandel word. Mighty Mabule van die groep eis ‘n onafhanklike ondersoek en leefstyloudits vir landdroste. Mabule […]
# United Africans Transformation has called for urgent action over alleged corruption at the Palm Ridge Magistrate’s Court in Gauteng. In a motion to Parliament, the party claims justice is being sold to the highest bidder while the poor face intimidation and unfair treatment. The transformation’s Mighty Mabule is demanding an independent investigation and lifestyle […]
# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het die wrede moord op die 14-jarige Likhona Fose, ‘n graad 8-leerder van die Ikusasalethu Sekondêre Skool in Braamfischerville, veroordeel. Likhona se verminkte liggaam is gister in Roodepoort gevind nadat sy Saterdag as vermis aangemeld is. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Woordvoerder van die […]
# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het wetstoepassers geloof vir hul harde werk om gemeenskappe te beveilig nadat meer as 330 verdagtes die afgelope naweek tydens misdaadoperasies in hegtenis geneem is. Die arrestasies was vir misdade soos dronkbestuur, dwelmbesit en die onwettige verkoop van drank. Nege-en-sestig mense is in Ekurhuleni in hegtenis geneem, 96 in […]
# Gauteng Education MEC, Matome Chiloane has condemned the brutal murder of 14-year-old Likhona Fose, a Grade 8 learner from Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville. Likhona’s mutilated body was found in Roodepoort yesterday after she was reported missing on Saturday. No arrests have been made. The department’s spokesperson Steve Mabona says trauma support has been […]
# Business Leadership South Africa sê daadwerklike ingryping is nodig om die finansiële krisis in munisipaliteite op te los. Die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê in haar weeklikse nuusbrief die ouditeur-generaal se jongste verslag toon dat metro’s nie hul finansies bestuur nie. Slegs Kaapstad het ‘n skoon oudit gekry, terwyl Johannesburg en Tshwane se oudits […]