# Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie, SAPU doen ʼn beroep op lede van die publiek om na vore te kom met inligting oor die vermiste motor waarin drie Vrystaatse polisiebeamptes gereis het. Die drie konstabels het vermis geraak terwyl hulle op pad was van Bloemfontein na Limpopo om vir drie maande onder Operasie Vala Umgodi ontplooi te […]
# Die EFF vra ʼn volledige en deursigtige ondersoek na die dood van drie polisiekonstabels, Cebekhulu Linda, Boipelo Senoge, Keamogetswe Buys en burgerlikes. Die party sê die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, moet antwoorde verskaf aan die families en die publiek, hy moet sê wat gebeur het en hoekom, en wie moet aanspreeklik gehou word. Die […]
# The South African Policing Union has called on members of the public with information regarding the missing car the three Free State police officers were travelling in, to come forward. The officers went missing en route from Bloemfontein to Limpopo for a three-month deployment under Operation Vala Umgodi. Their bodies were found in the […]
# The EFF is calling for a full and transparent investigation into the deaths of three police constables, Linda Cebekhulu, Boipelo Senoge, and Keamogetswe Buys and civilians. The party says national police commissioner, Fannie Masemola must provide answers, not only to the families, but to the public, about what happened, why, and who must be held accountable. […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, sê sy het gehoop dat die vermiste Vrystaatse polisiebeamptes lewend gevind sou word. Die liggame van Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge is in die Hennopsrivier gevind. ‘n Vierde liggaam is bevestig as ‘n lid van die Lyttelton-polisiestasie, terwyl ‘n vyfde steeds onbekend is. Boshielo het dit […]
# Deputy Police minister Polly Boshielo says she had hoped the missing Free State police officers would be found alive. The bodies of Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys, and Boipelo Senoge were recovered from the Hennops River. A fourth body was confirmed as a member from Lyttelton Police Station, while a fifth remains unidentified. Boshielo called […]
# Die Stad Tshwane sê hy het planne gereed om onwettige handelaars by die besige kruising van Delmas-weg en Solomon Mahlangu-rylaan in die ooste van Pretoria te verwyder. Volgens inwoners word groot standbeelde op sypaadjies en padskouers verkoop wat kommer wek oor veiligheid en nakoming. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê straathandel in Tshwane […]
# Die Johannesburgse metropolisie doen ‘n beroep op motoriste om hulle te weerhou van drink en bestuur en eerder van dienste soos van saamrygeleenthede gebruik te maak. Die JMPD het ‘n inisiatief van stapel gestuur om padveiligheid te verbeter wat gelei het tot die arrestasie van 166 motoriste van voorverlede Maandag tot Sondag vir bestuur […]
# Die Stad Johannesburg se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling nooi gekwalifiseerde organisasies uit om voorstelle in te dien vir die ondersteuning van klein, medium en mikro-ondernemings, werkskepping en vaardigheidsontwikkeling. Fokusareas sluit in opleiding in ambags- en digitale vaardighede, marktoegang, e-handel, data-insameling en inklusiewe ekonomiese ontwikkeling. Aansoekers moet geakkrediteer wees by die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid […]