# Die DA in Gauteng sê hulle het skriftelike vrae aan die premier Panyaza Lesufi voorgelê na hulle verneem het dat nie een enkele broodvoorsieningskontrak nog op tender uitgeplaas is nie. Dorianne Arendse van die party, sê Lesufi het tydens sy provinsiale rede vroeër vanjaar belowe dat bakkerye brood aan regeringsdepartemente sou lewer. Sy sê […]
# The DA in Gauteng says it has submitted written questions to premier Panyaza Lesufi after learning that not one bread-supply contract is yet out for tender. The party’s, Dorianne Arendse, says that during his State of the Province Address earlier this year, Lesufi promised that bakeries would deliver bread to government departments. She says […]
# Johannesburg Water waarsku inwoners dat wateronderbrekings moontlik vandag kan voorkom terwyl Rand Water met die eerste fase van omvattende onderhoud aan sy infrastruktuur begin. Die gefasseerde benadering begin met instandhouding van die Palmiet-stelsel. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê pompwerk sal vandag tien ure lank tot 67-persent verlaag word wat tot swak waterdruk […]
# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het die grusame moord op die 14-jarige Lukhona Fose in Roodepoort, Gauteng, veroordeel. Die graad 8-leerder van die Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville se geskende liggaam is Sondag in ʼn veld gevind. Haar familie glo sy was ʼn teiken omdat sy as lesbiër identifiseer. Boshielo het Fose se […]
# Johannesburg Water has warned residents of a possible water outage today, as Rand Water will be conducting the first phase of major maintenance on its infrastructure. The phased approach will start with maintenance of the Palmiet system. Johannesburg Water’s spokesperson, Nombuso Shabalala, says for ten hours today, pumping will be reduced to 67-percent, which will […]
# Deputy minister of Police, Polly Boshielo, has condemned the brutal killing of 14-year-old Lukhona Fose in Roodepoort, Gauteng. The body of the Grade 8 pupil from Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville was found mutilated in an empty field on Sunday. Her family believes she was targeted because of her identity as a lesbian. Boshielo, […]
# ‘n Vyftig-jarige sangoma van Lesotho, Sebokoana Khounyana, het in die Landdroshof in Vanderbijlpark verskyn vir die moord met voorbedagte rade en mensehandel van die twee-jarige Kutlwano Shalaba. Die kind se ma, Kuneuwe Shalaba, staan ook tereg op ‘n aanklag van moord. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die kind is vergiftig en […]
# A 50-year-old Lesotho sangoma, Sebokoana Khounyana, appeared in the Vanderbijlpark Magistrate’s Court for the premeditated murder and trafficking of two-year-old Kutlwano Shalaba. The child’s mother, Kuneuwe Shalaba, also faces a murder charge. NPA’s Lumka Mahanjana says the child was poisoned and buried in a shallow grave. She confirmed that bail is opposed for both […]
# Die DA in Johannesburg gaan ‘n formele klag by die Spesiale Ondersoekeenheid indien oor tenders ter waarde van meer as een-miljard-rand wat na bewering toegeken is aan maatskappye wat bande het met huidige en voormalige stadsraadslede. Die party eis leefstyloudits vir alle geïmpliseerde amptenare en raadslede, ‘n forensiese tender-oudit, en kriminele aanklagte waar korrupsie […]