# AfriForum says it has instructed its legal team to approach the Supreme Court of Appeal, regarding the excessive increase in electricity tariffs that the Mogale City Municipality introduced last year. Last week, the Gauteng High Court in Pretoria dismissed AfriForum’s application for leave to appeal. AfriForum’s, Deidré Steffens, says in the first court ruling […]
# The long-awaited decision by the Judicial Service Commission on whether to confirm a gross misconduct finding against suspended Gauteng High Court judge, Nana Makhubele, was postponed on Thursday. This was due to the absence of Gauteng premier Panyaza Lesufi, who was unable to attend the meeting. The Judicial Conduct Tribunal found Makhubele guilty of […]
# Die portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid in die Gautengse wetgewer het die polisie geloof vir hul vinnige optrede hierdie week toe beamptes twee groot rooftogte in Soweto voorkom het. Die polisie het in twee voorvalle gewapende verdagtes onderskep. Twee verdagtes is tydens ‘n transitorooftog-poging dood en vier is gewond toe hulle probeer het om koeriervoertuie te […]
# The Gauteng legislature’s portfolio committee on Community Safety has commended the police for their swift actions in preventing two major robberies in Soweto this week. Police intercepted armed suspects in two incidents: two were killed during a cash-in-transit robbery attempt, while four were shot while trying to rob courier vehicles. The committee’s chairperson Bandile […]
# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het ‘n gesondheidstegnologie-sentrum met gevorderde toerusting by Tshwane Distrikshospitaal bekendgestel. Die sentrum het drie gevorderde digitale x-straal masjiene en verbeterde diagnostiek wat wagtye sal verminder. Die LUR het ook die I Serve With a Smile veldtog, wat goedhartigheid in gesondheidsorg voorstaan. Sy het beklemtoon dat […]
# Gauteng Health and Wellness MEC, Nomantu Nkomo-Ralehoko, has unveiled a cutting-edge health technology centre at Tshwane District Hospital, featuring three advanced digital x-ray machines. The centre seeks to reduced waiting times and improved diagnostics. The MEC also launched the I Serve With a Smile campaign, promoting kindness in healthcare. She emphasised that technology and […]
# Die DA in Gauteng het die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gekritiseer oor die besteding van meer as 200-miljoen-rand aan rioolherstelwerk sonder om ‘n oplossing te vind vir die voortdurende kwessies rakende riool wat oorloop. Inwoners worstel steeds met gevaarlike toestande, ten spyte van die munisipaliteit se uitgawes oor ‘n tydperk van vyf jaar. Die DA-lid, […]
# Die DA het die ANC en ActionSA daarvan beskuldig dat hulle ‘n nuwe belastinglas op Tshwane se inwoners lê. Hulle voer aan dat burgemeester Nasiphi Moya se voorgestelde begroting eiendomstariewe sal verhoog deur ‘n nuwe waardasielys en ‘n stadskoonmaakbelasting in te stel, benewens ‘n vullisverwyderingsheffing. Cilliers Brink van die DA het Moya gekritiseer dat […]
# Adjunkpresident, Paul Mashatile, het die belang daarvan beklemtoon om makliker sake te doen sodat beleggings gelok kan word, en het die Township-wet op ekonomiese ontwikkeling genoem as ‘n stap in die regte rigting. Die wet formaliseer township-ondernemings en integreer hulle in die hoofstroom-ekonomie. Hy het pogings genoem om die rompslomp te verminder, klein besighede […]