# Die Stad Tshwane se Departement van Gemeenskapsveiligheid het ‘n memorandum van samewerking met die Tshwane Metropolisie en Aware.org onderteken. Die departement sê dis ‘n deurslaggewende stap in die stryd teen dronkbestuur. As deel van die ooreenkoms het Aware.org 200 ultramoderne bloed-alkohol-toetsstelle aan die metropolisie geskenk. Die departement sê dit sal beamptes in staat stel […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand sê die Wits Food Sovereignty Hub, ‘n meerdoelige sentrum vir voedselproduksie, versterk die veldtog om heheer te neem oor voedselvoorsiening en meer gemeenskapstuine te vestig. Die universiteit sê tuine op die kampus ondersteun studente wat nie kos kan bekostig nie deur vars groente te verskaf. Hulp met die bou […]
# The City of Tshwane Community Safety Department has signed a memorandum of understanding with the Tshwane Metro Police and Aware.org. The department says this is a decisive step forward in the fight against alcohol-impaired driving. Under the terms of this partnership, Aware.org has handed over 200 state-of-the-art blood-alcohol testing kits to the TMPD. The […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het die voortgesette onwettige ontginning van sand in die Soutpanspruitrivier in Soshanguve veroordeel. Sy sê mense aan die rivieroewer verkoop die sand teen 400-rand per vrag. Afgesien van gronderosie en die beskadiging van die natuurlike omgewing, lei dit ook tot die verlaging van die watervlak en swakker gehalte […]
#Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het Dinsdag 14 van die 100 mini-hyskrane wat die metro onlangs aangekoop het, bekend gestel. Dis deel van die administrasie se breër strategie om minder van kontrakteurs afhanklik te wees en die metro se interne tegniese en operasionele vermoë te herbou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo […]
# The University of Witwatersrand says the Wits Food Sovereignty Hub, a multi-purpose site for food production, is strengthening the drive to reclaim food production and increase community gardens. The university says gardens on campus help to support food-insecure students by providing fresh vegetables. It adds that building food systems that are independent of financial input is […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola het die aanval op lede van die Teen-Bende Eenheid terwyl hulle Dinsdag in Westbury, Johannesburg besig was, veroordeel. Lede van die publiek het die beamptes aangeval toe hulle ‘n man vir beweerde dwelmbesit in hegtenis geneem het. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe sê Masemola is teleurgesteld in die gemeenskap […]
# National Police Commissioner, Fannie Masemola, has condemned the attack on officers of the Anti-Gang Unit while performing their duties in Westbury, Johannesburg, on Tuesday. The officers were attacked by community members after they arrested a man for alleged possession of drugs. National Police spokesperson, Athlenda Mathe, says Masemola is disappointed in the conduct of […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya has condemned the ongoing illegal sand mining activities at Soutpan Spruit river in Soshanguve. She says people are mining on the area’s riverside and are selling the sand for 400-rand a load. Despite causing soil erosion and harming the environment by increasing habitat loss, sand mining also leads to water table depletion and […]