# Johannesburg Water says following the completion of Rand Water’s Palmiet maintenance, it continues to implement technical measures to support the recovery of affected water systems. Spokesperson, Nombuso Shabalala says the restoration process resumed yesterday, and Johannesburg Water has put interventions in place, including throttling and temporarily closing outlets. She says most affected systems have improved:
# ActionSA doen ‘n beroep op die polisie om die veiligheid van kinders onmiddellik voor op te stel. Die party vra vir vinnige, gekoördineerde optrede op aanmeldings van vermiste kinders, en om gespesialiseerde kinderbeskermings- en geslagsgeweld-ondersoekeenhede weer in te stel. Die Gautengse polisie het ‘n klopjag na verdagtes van stapel gestuur nadat die 14-jarige Lukhona […]
# ActionSA has called on the police to immediately prioritise the safety of children by ensuring fast, coordinated responses to all missing children’s reports, reinstating specialised child protection and gender-based violence investigation units. The party says Gauteng police launched a manhunt for suspects after 14-year-old Lukhona Fose was found murdered in Durban Deep, Roodepoort. ActionSA’s Elmari Atterbury says […]
# Die Stad Tshwane se Departement van Gemeenskapsveiligheid het ‘n memorandum van samewerking met die Tshwane Metropolisie en Aware.org onderteken. Die departement sê dis ‘n deurslaggewende stap in die stryd teen dronkbestuur. As deel van die ooreenkoms het Aware.org 200 ultramoderne bloed-alkohol-toetsstelle aan die metropolisie geskenk. Die departement sê dit sal beamptes in staat stel […]
# Die Universiteit van die Witwatersrand sê die Wits Food Sovereignty Hub, ‘n meerdoelige sentrum vir voedselproduksie, versterk die veldtog om heheer te neem oor voedselvoorsiening en meer gemeenskapstuine te vestig. Die universiteit sê tuine op die kampus ondersteun studente wat nie kos kan bekostig nie deur vars groente te verskaf. Hulp met die bou […]
# The City of Tshwane Community Safety Department has signed a memorandum of understanding with the Tshwane Metro Police and Aware.org. The department says this is a decisive step forward in the fight against alcohol-impaired driving. Under the terms of this partnership, Aware.org has handed over 200 state-of-the-art blood-alcohol testing kits to the TMPD. The […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het die voortgesette onwettige ontginning van sand in die Soutpanspruitrivier in Soshanguve veroordeel. Sy sê mense aan die rivieroewer verkoop die sand teen 400-rand per vrag. Afgesien van gronderosie en die beskadiging van die natuurlike omgewing, lei dit ook tot die verlaging van die watervlak en swakker gehalte […]
#Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het Dinsdag 14 van die 100 mini-hyskrane wat die metro onlangs aangekoop het, bekend gestel. Dis deel van die administrasie se breër strategie om minder van kontrakteurs afhanklik te wees en die metro se interne tegniese en operasionele vermoë te herbou. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo […]
# The University of Witwatersrand says the Wits Food Sovereignty Hub, a multi-purpose site for food production, is strengthening the drive to reclaim food production and increase community gardens. The university says gardens on campus help to support food-insecure students by providing fresh vegetables. It adds that building food systems that are independent of financial input is […]