# Die Universiteit van Suid-Afrika bied vandag die sesde veeltalige Spelling Bee-kompetisie in Pretoria aan. Die unieke kompetisie daag leerders van Grade 8-tot-11 uit om woorde in verskillende tale te spel om die ryk taal-tapisserie van die land te wys. Dit bestaan uit vier rondes wat ontwerp is om die deelnemers se taalvaardigheid elke keer […]
# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi laat inwoners in die steek deur beloftes te maak van noodsaaklike hulpbronne vir die polisiediens, maar dit nie lewer nie. Michael Sun van die party sê op ʼn onlangse vergadering met die polisie in Johannesburg-Sentraal, het dit duidelik geword verkeersopeenhopings in die middestad maak dit toenemend […]
# Die Stad Tshwane het die opgeknapte C de Wet-gebou in Pretoria amptelik bekend gestel. Die projek is deel van die metro se wyer verbintenis om effektiewe gebruik van middele te verseker terwyl daar ook moderne, geskikte en onderhoubare werkruimtes vir wernemers geskep word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die […]
# Die Vryheidsfront Plus het sy beswaar teen die Ekurhuleni-munisipaliteit se sogenaamde openbare deelnameproses oor voorgestelde elektrisiteitstariewe herhaal. Volgens die party word die meerderheid inwoners in effek uitgesluit, aangesien byeekomste strategies gegroepeer is en op plekke gehou word wat vir verskeie gemeenskappe onmoontlik is om by uit te kom. Jennifer Glover van VF Plus sê […]
# The University of South Africa will be hosting its sixth Multilingual Spelling Bee competition in Pretoria today. This unique competition challenges learners in Grades 8-to-11 to spell words from different languages, thereby reflecting the rich linguistic tapestry of the country. The competition will consist of four rounds, which are designed to progressively challenge and […]
# Gauteng se LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, veroordeel die moord op die Nasionale Taxivereniging se voorsitter, Thamsanqa Moyo. Hy is gister op die Soweto-hoofweg doodgeskiet in ʼn vermeende sluipmoord wat met die voortslepende taxigeweld verband hou. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die LUR se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê die sinnelose […]
# The City of Tshwane says it is committed to further engagements with land owners towards finding a lasting solution to resolve the formalisation of land parcels in the metro. The metro has identified 17 informal townships and over 500 informal settlements established either on private, municipal or national government-owned land, which cannot be formalised due […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het die vonnis van nege-jaar tronkstraf wat die Landdroshof van Brakpan aan ‘n burger van Lesotho vir kabeldiefstal opgelê het, verwelkom. Khothatso Adora is skuldig bevind aan beskadiging en diefstal van infrastruktuur, en onwettige immigrasie. Hy is in Maart vasgetrek terwyl hy kragkabels langs die R23 in Brakpan opgegrawe […]
# The DA in Gauteng says premier Panyaza Lesufi is failing residents by making promises to support the police service with essential resources, but without giving any commitment to delivery. The party’s Michael Sun says a recent engagement with SAPS Johannesburg Central, it clear that traffic congestion in the inner city is making it increasingly […]