# Die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria lewer vandag uitspraak oor die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se versoek vir verdere bekendmakings in die korrupsiesaak teen haar. Sy staan tereg op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery omdat sy na bewering omkoopgeld gevra en ontvang het. Mapisa-Nqakula sê die staat moet […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni says the mismanagement of several incomplete mega-housing projects has to stop. One example is the Tembisa Extension 25 project, where 371-million-rand has already been spent, but the site is vacant. The Daggafontein housing project commenced in 2016 with plans to provide around 17-thousand houses. By May 2023, only […]
# Die N3-tolkonsessie sê die verkeer is opgehoop op die N3-tolroete in Van Reenenspas tussen die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Gauteng ná ‘n vragmotorongeluk vanoggend. Twee vragmotors wat brand versper die hele pad. N3 se bedryfshoof, Thania Dhoogra, sê nooddienste is op die toneel:
# The City of Johannesburg Section79 Committee of Finance chairperson, Mpumi Edward, will be visiting the Mzimhlophe Women’s Hostel in Soweto today. This is to establish what is stalling the launch of a multimillion-rand project, which has the potential of easing human settlements backlog. Edward says while relevant departments are distancing themselves from the project, ActionSA will stop […]
# The N3 Toll Concession says traffic is currently stacked on the N3 Toll Route towards Van Reenen Pass between, the Free State, KwaZulu-Natal and Gauteng, following a truck crash this morning. Two trucks are on fire obstructing the entire roadway. N3 Toll Concession chief operating officer, Thania Dhoogra, says emergency services are on the […]
# Die Stad Tshwane sê talle gebiede is sonder krag weens ‘n brand gisteraand by die Brakfontein-substasie. Dit het kabels en toevoerpanele beskadig. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo sê ‘n span van die Departement van Energie en Elektrisiteit is besig met ‘n ondersoek en herstelwerk:
# Die Stad Tshwane se raad het ʼn Ekonomiese Herlewingstrategie goedgekeur wat teen 2029 ʼn ekonomiese groeikoers van 3,9-persent moet bereik. In 2011 het die metro teen ses-persent gegroei, maar dit het teen 2023 drasties gedaal tot 0,3-persent. Volgens ontledings het die strategie potensiaal om teen 2029 tussen 17-miljard-rand en 26-miljard-rand se beleggings te lok […]
# Tshwane se stadsraad het die verlenging van sy skuldverligtingshulpskema tot 31 Mei goedgekeur. Dit volg na inwoners en sakeondernemings se versoek om hulle meer tyd te gee om van die aanbod gebruik te maak. Die metro se totale skuld is tot nou 25,69-miljard-rand, wat ‘n vermindering van 13,9-persent is. Die metro se woordvoerder, Zonke […]
# The Gauteng High Court in Pretoria is today set to deliver judgment on former National Assembly speaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula’s bid for further disclosures in the corruption case against her. She is charged with 12 counts of corruption and one count of money laundering, for allegedly soliciting and receiving bribes. Mapisa-Nqakula wants the State to […]