# Die Kyalami Grand Prix-renbaan bied hierdie naweek die DStv Delicious internasionale kos- en musiekfees aan. Dit is ‘n viering van kultuur, geur en ritme. Dit is die elfde jaar van die fees wat wêreldklas-vermaak, kulinêre avonture, dinamiese mode en kunsinstallasies bied. Besoekers kan optredes deur kunstenaars soos Don Toliver en Kwesta verwag, tesame met […]
# The Kyalami Grand Prix Circuit is hosting the DStv Delicious International Food and Music Festival this weekend. It’s a celebration of culture, flavour, and beats. Returning for its eleventh year, the two-day festival offers world-class entertainment, culinary adventures, vibrant fashion, and art installations. Visitors should expect performances from headliners like Don Toliver, Kwesta, alongside […]
# Die DA-burgemeesterskandidaat Helen Zille sê Johannesburg is ‘n treffende voorbeeld van wat slegte regering aan wonderlike mense kan doen. Sy het in Soweto gepraat en slaggate, watertekorte, kragonderbrekings en onveilige geboue as simbole van munisipale mislukking uitgelig. Zille het kiesers gevra om hul stem te gebruik om verandering te bring en belowe dat basiese […]
# DA mayoral candidate Helen Zille says Johannesburg is a striking example of what bad government can do to great people. Speaking in Soweto, she highlighted potholes, water shortages, power cuts, and unsafe buildings as symbols of municipal failure. Zille called on voters to use their vote to bring change, promising that under DA leadership, […]
# Die DA-leier John Steenhuisen het die party se Federale Raadsvoorsitter, Helen Zille, as hul burgemeesterskandidaat vir Johannesburg in die 2026 Plaaslike Regeringsverkiesing aangekondig. Steenhuisen het in Soweto gesê Johannesburg is ‘n stad van buitengewone mense wat deur swak politieke leierskap belemmer word. Steenhuisen het politici beskuldig dat hulle die stad se begroting wanbestuur en […]
# DA leader John Steenhuisen has announced DA Federal Council chair, Helen Zille, as Johannesburg mayoral candidate for the 2026 Local Government Elections. Speaking in Soweto, Steenhuisen described Johannesburg as a city of extraordinary people hindered by poor political leadership. Steenhuisen accused politicians of mismanaging the city’s budget and said the DA is the “muti” […]
# Die Bronkhorstspruit-landdroshof het ‘n plaaslike adjunkhoof borgtog van vyfduisend-rand toegestaan onder streng voorwaardes, insluitend dat hy twee keer per week by die polisie aanmeld en geen kontak met die klaer het nie. Hy staan tereg op drie aanklagte van die verkragting van ‘n agtjarige leerder op die skoolterrein tussen Junie 2024 en Augustus 2025. […]
# Die EFF in Gauteng gaan ‘n saak teen Operasie Dudula aanhangig maak nadat die grondwetlike regte van agt Suid-Afrikaners geskend is toe hulle na bewering toegang tot die Jabavu-kliniek in Soweto geweier is. Nkhululeko Duga van die EFF sê leiers, vergesel deur inwoners wat geraak word, sal vandag na die Moroka-polisiestasie opruk om verantwoordbaarheid […]
# The EFF in Gauteng will open a case against Operation Dudula after eight South Africans were allegedly blocked access to Jabavu Clinic in Soweto, violating citizens’ constitutional rights. EFF’s Nkhululeko Duga says leaders, joined by affected residents, will march to Moroka Police Station today to demand accountability and protection of rights. He says that […]