# Die TEARS-dierebeskermingsorganisasie in Sunnydale in Kaapstad vra vir skenkings nadat ‘n brand hierdie week Wendy-huise, houtheinings en hondehokke op hul perseel beskadig het. Geen diere of mense is beseer nie, en alle honde het behandeling by die kliniek op die perseel ontvang. Die operasionele bestuurder Mandy Store het die nooddienste bedank vir hul vinnige […]
# Die Johannesburg Metropolisie het bevestig drie verdagtes in in hegtenis geneem en een doodgeskiet na ‘n gewapende roof in Goldmanstraat, Florida, Roodepoort, gistermiddag. Die JMPD-woordvoerder Xolani Fihla sê beamptes op patrollie het skote gehoor en vier verdagtes binne ‘n onderneming gekonfronteer. Hy sê die gearresteerde verdagtes staan tereg op aanklagte van roof, poging tot […]
# Sakeliga het gewaarsku teen ernstige gevolge nadat die Stad Ekurhuleni ‘n eiendom van 64-miljoen-rand sonder vergoeding vir ‘n behuisingsprojek onteien het. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die 34-hektaar Driefontein-eiendom is in 2019 gekonfiskeer. Le Roux sê die saak sal in Oktober bemiddel sal word en in Februarie 2026 op verhoor gaan. […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department have confirmed the arrest of three suspects and one fatally wounded after an armed robbery on Goldman Street, Florida, Roodepoort, yesterday afternoon. JMPD spokesperson Xolani Fihla says officers on patrol heard gunshots and intervened, confronting four suspects inside a business. He says the arrested suspects face charges of robbery, […]
# Sakeliga has warned of dire consequences after the City of Ekurhuleni expropriated a 64-million-rand property without compensation for a housing project. Sakeliga CEO Piet le Roux says the 34-hectare Driefontein property was seized in 2019. Le Roux confirmed that the case heads to mediation in October and trial in February 2026. He says it […]
# Die leier van ActionSA Herman Mashaba sê Helen Zille se benoeming as die DA se Johannesburgse burgemeesterskandidaat was te wagte. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika het Mashaba Zille en enige Suid-Afrikaner wat aan munisipale leierskap wil deelneem, verwelkom en beklemtoon dat dit die DA se keuse is. Mashaba sê Johannesburg sal haar prestasie […]
# ActionSA leader Herman Mashaba says Helen Zille’s appointment as DA Johannesburg mayoral candidate was expected. Speaking to Newzroom Afrika, Mashaba welcomed her and any South African contesting municipal leadership, emphasising it is the DA’s choice. Mashaba added that Johannesburg will judge her performance, drawing comparisons to her tenure in Cape Town, where she achieved […]
# Die Johannesburgse DA-burgemeesterskandidaat, Helen Zille, sê die bestuur van Johannesburg is ‘n groot verantwoordelikheid wat ‘n terugkeer na ‘n basiese benadering vereis. Sy het in Soweto die stad se veerkragtigheid en potensiaal beklemtoon en gesê die DA bied vryheid onder die oppergesag van die reg, wat mense in staat stel om te floreer. Zille […]
# DA Johannesburg mayoral candidate Helen Zille says managing Joburg is a grand responsibility that requires a back-to-basics approach. Speaking in Soweto, she emphasised the city’s resilience and potential, stating the DA provides freedom under the rule of law, enabling people to flourish. Zille vowed to listen to residents, address service delivery, tackle corruption, and […]