# Deputy president Paul Mashatile will launch the Clean Cities and Towns Campaign in Soweto, Gauteng today. The initiative promotes cleaner, greener urban spaces and encourages nationwide community clean-up efforts. The campaign also supports government’s broader service delivery goals under the District Development Model. Mashatile, joined by Gauteng premier Panyaza Lesufi and Johannesburg mayor Dada […]
# President Cyril Ramaphosa sal Dinsdag Jeugmaand in Pretoria vier en jong begunstigdes van belangrike indiensnemingsprogramme ontmoet. Ramaphosa sal persele besoek wat verband hou met die presidensiële Jeugindiensnemingsinisiatief en die presidensiële werkstimulus. Dit sluit in die Sefako Makgatho Primary School in Saulsville, die South African Creative Industries Incubator in Eersterust, en die Stigting vir Professionele […]
# President Cyril Ramaphosa will mark Youth Month by engaging with young beneficiaries of key employment programmes in Pretoria on Tuesday. Ramaphosa will visit sites linked to the Presidential Youth Employment Initiative and the Presidential Employment Stimulus. These include Sefako Makgatho Primary School in Saulsville, the South African Creative Industries Incubator in Eersterust, and the […]
# Die DA sê ten minste tien Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagbasisse in Gauteng, die Wes-Kaap en die Noord-Kaap is deur onwettige grondbestters oorgeneem. Die party beweer dat informele nedersettings en veekrale op militêre grond opgerig is, insluitend by die Marievale-basis in Gauteng, waar koeie en bokke aangehou word. Maliyakhe Shelembe van die DA doen ‘n beroep […]
# The DA says at least ten South African National Defence Force bases across Gauteng, Western Cape, and the Northern Cape have been invaded by land grabbers. The party claims informal settlements and livestock kraals have been set up on military land, including at Marievale base in Gauteng, where cows and goats are being kept. […]
# Die oudpresident van Zambië, Edgar Lungu wat tot 2021, bykans sewe jaar aan bewind was, is in die ouderdom van 68 in Pretoria dood. Volgens ‘n verklaring deur sy politieke party, die Patriotic Front, het Lungu gespesialiseerde mediese behandeling by ‘n kliniek in Pretoria ontvang. Hy het ‘n seldsame slukderm-siekte gehad wat veroorsaak word […]
# Zambia’s former president Edgar Lungu, who held power for almost seven years until 2021, died in Pretoria at the age of 68. According to a statement by his political party, the Patriotic Front, Lungu had been receiving specialised medical treatment in a clinic in Pretoria. He had suffered from recurring achalasia, a condition caused […]
# Die Departement van Landbou gaan nuwe reëls instel om die beweging van diere met gesplete hoewe te beheer in ‘n poging om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp. Dit volg ná ‘n uitbreking by die grootste beesvleisprodusent, Karan Beef, wat besmettings by sy Heidelberg-voerkraal in Gauteng bevestig het. Die nuwe maatreëls sal streng toesig […]
# Die Stad Johannesburg het ‘n sogenaamde ‘Joburg bomb squad’ van stapel gestuur. Dit is ‘n span wat daarop gemik is om misdaad te bekamp, verordeninge af te dwing en dienslewering te verbeter. Die span word gelei deur die president van die ANC-veteraneliga, Snuki Zikalala, en sluit voormalige stadsbestuurders Blake Mosley-Lefatole, Mavela Dlamini en Trevor […]