# Education activist Hendrick Makaneta has welcomed the High Court in Johannesburg’s interdiction of Operation Dudula from harassing foreign nationals or demanding identity documents unlawfully. Makaneta called the ruling a victory for human rights, the Constitution, and the rule of law, as it protects vulnerable communities and learners. He urged South Africans to respect the […]
# The High Court in Johannesburg has interdicted the organisation Operation Dudula from demanding IDs from private individuals at health facilities. Members are barred from intimidating, harassing, or assaulting foreign nationals, making hate speech, interfering with access to healthcare, schools, or businesses, and unlawfully evicting or removing them from homes or trading stalls. The court […]
# The Gauteng Education Department says the matric exams are progressing smoothly with no major disruptions reported. The department commended the matrics for their discipline and reminded learners to honour the National Senior Certificate pledge of honesty and integrity. Spokesperson Steve Mabona reiterated warnings against taking cellphones or crib notes into exam centres and raised […]
# Die polisie het bevestig die omstrede sakeman Brown Mogotsi het gisteraand ‘n skietvoorval oorleef in Vosloorus aan die Gautengse Oos-Rand. Volgens voorlopige inligting is verskeie skote op sy voertuig gevuur, maar hy het ongedeerd daarvan afgekom. Mogotsi word daarvan beskuldig dat hy betrokke was by beweerde medepligtigheid tussen politici, die polisie en georganiseerde misdaad. […]
# Police have confirmed controversial businessman, Brown Mogotsi, survived a shooting in Vosloorus on the Gauteng East Rand last night. According to preliminary information, multiple gunshots were fired at Mogotsi’s vehicle, but he managed to escape unharmed. He has been accused of involvement in purported complicity between politicians, the police and organised crime. National police […]
# Die DA in Ekurhuleni gaan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting gebruik om toegang te verkry tot die verslag oor die metro se mobiele chemiese toilettender van 1,8-miljard-rand. Die verslag is saamgestel deur die vermoorde afdelingshoof vir Forensiese Oudit, Mpho Mafole. DA-woordvoerder Brandon Pretorius sê onlangse berigte verwys na ‘n senior […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy kan nie die Ekurhuleni munisipale raad se jongste voorstel steun om nog ʼn ooreenkoms van 20 jaar met ʼn onafhanklike kragverskaffer te sluit nie. Die meerderheid raadslede het die voorstel aanvaar. Jennifer Glover van die VF Plus sê dis onverantwoordelik om nuwe energieprojekte goed te keur wat gegrond is […]
# Die Madlanga-kommissie het berigte bevestig van ʼn vermeende sluipmoordpoging op die omstrede sakeman Brown Mogotsi gisteraand in Vosloorus aan die Gautengse Oos-Rand. Volgens berigte het onbekende gewapende mans op sy voertuig losgebrand, maar dis nie in hierdie stadium bekend of hy in die voertuig was nie. Mogotsi se naam duik gereeld op in ondersoeke […]
# Die Stad Tshwane sê hy neem kennis van die Suid-Afrikaanse Bedingingsraad vir Plaaslike Regering se uitspraak oor die uitsluitingsaansoek. Die raad het die metro se aansoek van die hand gewys om nie ʼn salaris-ooreenkoms na te kom wat in die 2021/22-boekjaar met die vakbonde Samwu en Imatu aangegaan is nie omdat hy dit nie […]