# Die Vryheidsfront Plus sê die MK-party se besoek aan Kleinfontein naby Pretoria plaas weer die kollig op kultuurgemeenskappe en hul reg op bestaan in Suid-Afrika. Die Hooggeregshof in Pretoria het die wit, Afrikaanse dorpie verlede jaar onwettig verklaar op grond van die Stad Tshwane se munisipale soneringsregulasies. Jaco Mulder van die VF Plus sê […]
# The Freedom Front Plus says the MK Party’s visit to Kleinfontein near Pretoria, once again cast the spotlight on cultural communities and their right to exist in South Africa. Last year, the High Court in Pretoria declared the white Afrikaans-only settlement illegal due to the City of Tshwane’s municipality zoning regulations. The FF Plus’, Jaco […]
# Die Stad Tshwane sê veranderings aan sy oortydbeleid sal nie dienslewering beïnvloed nie. Dit volg nadat plasings op sosiale media die idee geskep het daar sal kragonderbrekings wees as gevolg van die nuwe reëls. Die veranderings volg nadat die Ouditeur-Generaal herhaalde oortredings van die 40-uur maandelikse oortyd-beperking uitgelig het. Die stad se woordvoerder, Selby […]
# The City of Tshwane says changes to its overtime policy will not affect service delivery. This after claims on social media suggested there would be power outages due to the new rules. The changes come after the Auditor General flagged repeated breaches of the 40-hour monthly overtime limit. The city’s Selby Bokaba says emergency […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sal vandag in Pretoria na die kantore van die Nasionale Tesourie, die Departement van Basiese Onderwys, en die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding in Pretoria ‘n optog hou. Die vakbond betoog teen aanhoudende begrotingsinperkings, wat hy sê die onderwysstelsel verlam en leerders se reg op kwaliteitonderrig skend. Nomusa Cembi […]
# The South African Democratic Teachers’ Union will march to the offices of National Treasury, the Department of Basic Education, and the Department of Higher Education and Training in Pretoria today. The union is protesting against ongoing budget cuts, which it says are crippling the education system and violating learners’ right to quality schooling. SADTU’s […]
# President Cyril Ramaphosa het bevestig hy het gister telefonies met die Russiese president, Vladimir Putin, gepraat en die sterk bande tussen die twee lande herbevestig. Die leiers het hulle daartoe verbind om pogings vir ‘n vreedsame oplossing vir die Rusland-Oekraïense konflik te ondersteun. Ramaphosa sal Donderdag met Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, by die […]
# Vryheidspark in Pretoria het ‘n uitstalling bekendgestel wat drie dekades van Suid-Afrikaanse demokrasie en solidariteit met Nederland vier. Die uitstalling bevat oudhede uit die apartheidsera, en foto’s uit die versamelings van die Internasionale Instituut vir Maatskaplike Geskiedenis, die Suid-Afrikaanse Geskiedenis-argief en die Nelson Mandela-stigting. Die uitstalling duur tot einde Junie.
# President Cyril Ramaphosa has confirmed that he spoke with Russian president Vladimir Putin yesterday, reaffirming strong ties between the two nations. The leaders committed to supporting efforts for a peaceful resolution to the Russia-Ukraine conflict. Meanwhile, Ramaphosa is set to meet with Ukrainian president Volodymyr Zelensky on Thursday at the Union Buildings in Pretoria. […]