# Die Stad Tshwane sê hy het met ʼn veldtog begin om huiseienaarskap en eiendomsekerheid in Soshanguve-Suid uitbreiding 6 en 7 te verseker. Die metro het onlangs titelaktes in die gebied uitgedeel. Die burgemeesterskomiteelid vir Behuising en Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê die metro wil gemeenskappe deur huiseienaarskap bemagtig:
# The City of Tshwane says it has embarked on an initiative aimed at enhancing home ownership and property security in Soshanguve South extension 6 and 7 communities. The metro recently handed over title deeds in the area. Mayoral committee member for Housing and Human Settlements, Aaron Maluleka, says the metro is committed to empowering communities through […]
# Die Stad Tshwane se Gedeelde Dienste-span het die inligting- en kommunikasietegnologie-verbindings van ‘n wye reeks openbare fasiliteite in Centurion en Olievenhoutbosch herstel. Dit volg na infrastruktuurskade wat veroorsaak is deur die brand by die Zwartkop-substasie en voorvalle van protesverwante vandalisme. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê klinieke, biblioteke, brandweerstasies, kliëntedienssentrums […]
# The City of Tshwane’s Shared Services team has successfully restored information and communication technology connectivity across a range of public facilities in Centurion and Olievenhoutbosch. This follows extensive infrastructure damage caused by the Zwartkop Substation fire and incidents of suspected protest-related vandalism. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says clinics, libraries, fire stations, customer […]
# ActionSA het die beduidende prestasie met die instelling van die Dienslewerings- en Begrotingsplan in die Stad Tshwane in die derde kwartaal van die 2024/2025-boekjaar geloof. Agtien van die 22 prestasieteikens is bereik in die Bou-omgewing en Voldoening , sowel as die Stadsbeplanning- en Ontwikkelingsdepartemente. Tshepiso Modiba van ActionSA sê dit demonstreer die nuwe administrasie […]
# ActionSA has commended significant performance on the implementation of the Service Delivery and Budget Implementation Plan in the City of Tshwane in the third quarter of the 2024/2025 financial year. Eighteen of the 22 performance targets were achieved in the Built Environment and Enforcement, as well as the City Planning and Development Departments. ActionSA’s […]
# Die vakbond Numsa sê ʼn taakspan is aangestel ná uitgebreide onderhandelings met Denel se bestuur om ʼn volhoubare manier te vind om salarisverhogings te finansier. Vakbondlede het gister buite die Denel-hoofkantoor in Centurion betoog en eis ʼn salarisverhoging van sewe-persent. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê volgens Denel kan hy nie die salarisverhoging bekostig […]
# The National Union of Metalworkers of South Africa says a task team has been established following extensive negotiations with Denel management to find a sustainable way to fund the wage increases. Members of the union picketed outside the Denel headquarters in Centurion yesterday, demanding the implementation of a seven-percent wage increase. Numsa’s spokesperson, Phakamile […]
# Die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer sê sy PotholeFixGP-toepassing help hom sedert 2022 met byna 39-duisend slaggate wat reggemaak is. Die toepassing, waar motoriste slaggate en stukkende verkeersligte kan aanmeld, is meer as 19-duisend keer afgelaai. Meer as twee-duisend-100 slaggate is in Krugersdorp aangemeld, en meer as een-duisend-700 is reggemaak. Die Derdepoort-gebied in […]