# The Freedom Front Plus is calling on the City of Tshwane to account for the disparity between the actual cost of water and the cost to deliver it to communities using hired water tankers. The metro pays one-cent a litre for water, but it costs ten-cent a litre to have it delivered with water […]
# Die organisasie teen belastingmisbruik, het die Hooggeregshof in Pretoria genader om veranderinge aan die Wet op Openbare Finansiële Bestuur aan te vra. Die organisasie sê die huidige wet het toegelaat dat mislukte leiers by instellings soos due Suid-Afrikaanse Lugdiens en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, aanspreeklikheid vrygespring het. Stefanie Fick van OUTA sê […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, en die nasionale kommissaris, Fannie Masemola, oorhandig vandag helikopters en pantservoertuie aan gespesialiseerde polisie-eenhede in Pretoria. Die nuwe hulpbronne sal wetstoepassing, misdaadopsporing, asook as sigbare wetstoepassing en operasies verbeter. Die ministerie se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê dit sal die SAPD se vermoë versterk om Suid-Afrikaners te dien […]
# Acting Police minister Firoz Cachalia, together with SAPS National Commissioner Fannie Masemola, will today hand over helicopters and armoured vehicles to specialised police units in Pretoria. The new resources will enhance policing, crime detection, as well as visible policing and operations. Police Ministry spokesperson Kamogelo Mogotsi says this will strengthen SAPS capabilities in serving […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse has gone to the High Court in Pretoria, seeking changes to the Public Finance Management Act. The organisation states the current law has allowed failed leaders at institutions like South African Airways and the National Student Financial Aid Scheme to escape accountability. OUTA’s Stefanie Fick says this loophole protects […]
# Die Vryheidfront-Plus in Pretoria sê die Tshwane-metro betaal 1 sent vir ‘n liter water, maar 10 sent per liter om dit met tenkwaens te laat aflewer. Die party het ‘n dringende beroep op die metro gedoen om rekenskap te gee oor dié wanverhouding tussen die werklike koste van water en die koste om dit […]
# Die Stad Tshwane sê vervoer is die lewensaar van die ekonomie en grondslag van maatskaplike insluiting. Oktober is Vervoermaand met die tema Saam laat ons Suid-Afrika vorentoe beweeg. Vanjaar is die twintigste keer dat Vervoermaand gevier word en twee dekades van die ontwikkeling van veiliger, meer effektiewe en ‘n groter insluitende vervoerstelsel word uitgelig. […]
# The City of Tshwane says transport is the lifeline of the economy and the foundation of social inclusion. October is Transport Month, commemorated under the theme, Together we move South Africa forward. This year marks the 20th anniversary of Transport Month, highlighting two decades of action to build a safer, more efficient, and inclusive […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê aangesien die metro klimaatsensitief is, moet inwoners goed ingelig en opgevoed wees oor klimaatverandering. Die Stad Tshwane Klimaataksieplan is ‘n omvattende met die ambisieuse doel om teen 2050 ‘n stad sonder koolstof en klimaatbestand te wees. Moya sê die klimaat verander en die gevolge hiervan kan net […]