# Die Vryheidsfront Plus eis duidelikheid van die Stad Tshwane oor die statutêre grondslag van die skuldverligtingsprogram, en die uitwerking daarvan op die metro se kontantvloei. Die program is ingestel om inwoners, besighede, behoeftige huishoudings en bestorwe boedels te help om hul uitstaande munisipale rekeninge te vereffen. Grandi Theunissen van die VF Plus sê inwoners […]
# The Freedom Front Plus is demanding clarification from the City of Tshwane on the statutory foundation of the debt-relief programme, and its impact on the metro’s cash flow. The programme is aimed at helping residents, businesses, indigent households, and deceased estates settle their outstanding municipal accounts. FF Plus’ Grandi Theunissen says residents and institutions’ […]
# The National Youth Development Agency has teamed up with Amapiano duo Scorpion Kings to train 150 young creatives through the National Youth Service programme. Launched alongside last night’s ‘Live with Friends’ event at Loftus Versfeld, the initiative will provide mentorship and hands-on experience in event production, coordination, and front-of-house operations. NYDA deputy chairperson Bonga […]
# The City of Tshwane has approved a strategic precinct plan for the Tshwane Fresh Produce Market and surrounding neighbourhoods in Pretoria. The plan aims to revitalise the inner city, promote economic growth, and create over seven-thousand-200 housing opportunities. Mayoral committee member, Sarah Mabotsa says this move designates areas for developments, roads and open spaces. […]
# Die Stad Tshwane het ‘n strategiese gebiedsplan vir die Tshwane Varsproduktemark en omliggende woonbuurte in Pretoria goedgekeur. Die plan is daarop gemik om die binnestad te laat herleef, ekonomiese groei te bevorder en meer as sewe-duisend-200 behuisingsgeleenthede te skep. Die burgemeesterskomiteelid Sarah Mabotsa sê gebiede word aangewys vir ontwikkelings, strate en oop ruimtes. Mabotsa […]
# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap werk saam met die Amapiano-duo Scorpion Kings om 150 kreatiewe jongmense deur die Nasionale Jeugdiens-program op te lei. Die inisiatief, wat tydens gisteraand se ‘Live with Friends‘-geleentheid by Loftus Versfeld van stapel gestuur is, sal mentorskap en praktiese ervaring in geleentheidsproduksie, koördinering en voorportaalbedryf bied. Die adjunkvoorsitter van die agentskap, Bonga […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die Hooggeregshof in Pretoria se verwerping van die aansoeke wat die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika en Sakeliga aanhangig gemaak het, bevestig die regering se pogings om werkplektransformasie te bevorder. Die twee sake-organisasies het gepoog om die sektorale teikens van die Wet op Gelyke Indiensneming omver […]
# Employment and Labour minister, Nomakhosazana Meth, says the dismissal by the High Court in Pretoria of the challenge brought by the National Employers’ Association of South Africa and Sakeliga affirms the government’s efforts to drive workplace transformation. The two business organisations had sought to overturn the Employment Equity Act’s sectoral targets, arguing they were […]
# Operasie Shanela in Sinoville en Pretoria-Moot het gister gesorg vir die inhegtenisneming van 377 verdagtes vir verskillende misdade. Dit sluit in moord, gewapende roof en verkragting. Die woordvoerder van die polisie, Johan van Dyk, sê 59 onwettige immigrante word ook aangehou en wag op hofverskyning en moontlike deportasie: