# Die DA in Gauteng eis antwoorde by die LUR vir Openbare Werke, Paaie en Vervoer, Jacob Mamabolo, oor munisipaliteite wat vullisverwydering uitkontrakteer al het hulle interne hulpbronne. Die DA se COGTA-woordvoerder, Khathutshelo Rasilingwane, sê daar is 102 kompakteerders in Ekurhuleni, maar slegs nege is in ‘n werkende toestand, met 93 wat stukkend is. Sy […]
# The DA in Gauteng is demanding answers from Public Works, Roads and Transport MEC Jacob Mamabolo over municipalities outsourcing waste collection despite having in-house resources. The DA’s COGTA spokesperson Khathutshelo Rasilingwane says in Ekurhuleni, 102 compactor trucks exist, but only nine work and 93 are broken. She claims that the municipality still hires external […]
# Die Ekurhuleni Metropolisie doen ‘n beroep op Uber-taxi-operateurs om te voldoen aan die wette en regulasies vir openbare vervoer. Vroeër vandeesweek het die EMPD-taxitaakspan 33 Uber-taxi’s by OR Tambo Internasionale Lughawe in beslag geneem omdat hulle nie aan die vereistes van die Nasionale Padverkeerswet voldoen het nie. Polisiewoordvoerder, Katlego Mphahlele, sê die gebrek aan […]
# The Ekurhuleni Metro Police is calling on Uber taxi operators to comply with the public transport laws and regulations. Earlier this week, the EMPD Taxi Task Team impounded 33 Uber taxis at OR Tambo International Airport for failing to meet the requirements of the National Road Traffic Act. Police spokesperson, Katlego Mphahlele, says the […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Ekurhuleni se Departement van Finansies is op die rand van ineenstorting omdat 78-persent van sy belangrike poste tans vakant is. Die departement het onlangs onthul dat slegs 21,9-persent van alle goedgekeurde posisies gevul is, en slegs 12 van die 43 posisies in finansiële bestuur. Denise Janse van Rensburg van die […]
# The Freedom Front Plus says the Ekurhuleni Finance Department is on the brink of collapse as 78-percent of its key positions are currently vacant. The department recently revealed that only 21.9-percent of all approved positions are filled, including only 12 of the 43 financial management positions. The FF Plus’, Denise Janse van Rensburg, says […]
# Die MK-party beweer die brand by die Tembisa-Hospitaal in Ekurhuleni is ‘n doelbewuste poging om bewyse wat die korrupsieskandaal van 2,3-miljard-rand aan die lig sou bring, te vernietig. Die korrupsie is aanvanklik deur fluitjieblaser Babita Deokaran ontbloot. Die party sê die brand was op sleutelrekords gemik net toe die Spesiale Ondersoekeenheid op die spoor […]
# The MK Party condemns the Tembisa Hospital fire in Ekurhuleni, calling it a deliberate attempt to destroy evidence in the 2.3-billion-rand corruption scandal, first exposed by whistleblower Babita Deokaran. The party says the fire targeted key records just as the Special Investigating Unit was closing in on a corrupt network within the health sector. […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni sê terwyl ongeveer 500-miljoen-rand se ongebruikte kragtoerusting sedert 2015 stof in metro-pakhuise vergaar, ondervind inwoners byna elke dag kragonderbrekings. Die departement van Energie het met ‘n onlangse opname bevind voorafbetalings- kragmeters, transformators, stroombrekers, skakelaars en hoogspanningskabels word in pakhuise gestoor. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus sê […]