# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer bevestig. Drie van die gevalle is by Kroonstad: twee op kommersiële plase en een op gemeenskaplike weidingsgebied. Die vierde geval is op ʼn plaas naby Cornelia in die Mafube-munisipaliteit. Die departement sê beweging word beperk op alle plase binne ʼn […]
# The Free State Department of Agriculture and Rural Development has confirmed four new cases of foot-and-mouth disease. Three of the cases are in Kroonstad – two of them on commercial farms and one in a communal grazing area. The fourth case is on a commercial farm near Cornelia in the Mafube Municipality. The department […]
# Die leier van die African Congress for Transformation, Ace Magashule beskuldig die ANC dat hy sedert 2017 Suid-Afrikaners verraai het. By die begrafnis van ACT se Vrystaatse lid van die provinsiale wetgewer, David Mkhabela, het hy aan SABC News gesê, hy blameer interne verdeling vir munisipaliteite wat uitmekaar val. Hy sê die ANC het […]
# African Congress for Transformation leader Ace Magashule has accused the ANC of betraying South Africans since 2017. Speaking to SABC News at the funeral of ACT Free State Member of the Provincial Legislature, David Mkhabela, Magashule blamed internal divisions for collapsing municipalities, poor service delivery, and failing infrastructure. He said the ANC has abandoned […]
# AfriForum warns of life-threatening wildfire risks across seven provinces this weekend due to extreme heat, dry conditions and strong winds. The fire danger index for Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Free State, North West and Northern Cape is at red level. AfriForum’s Tarien Cooks urges residents to avoid open fires, prepare firefighting equipment, and ensure […]
# AfriForum waarsku oor die gevaar van lewensgevaarlike wegholbrande in sewe provinsies die naweek weens uiterste hitte, droë toestande en sterk wind. ‘n Vlak rooi-waarskuwing is uitgereik vir Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap. ‘n Woordvoerder Tarien Cooks het inwoners gevra om oop vure te vermy en brandbestrydings-toerusting en watervoorraad byderhand […]
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee in die Vrystaat het besluit om minstens sewe burgemeesters, speakers en hoofswepe van munisipaliteite wat swak presteer, te verwyder. Die munisipaliteite is Mafube, Moqhaka, Letsemeng, Nketoana, Nala, Masilonyana en Lejweleputswa. Die ANC se provinsiale sekretaris, Polediso Motsoeneng, sê die NUK se besluit het te doen met swak leierskap […]
# The ANC national executive committee in the Free State has resolved to recall at least seven mayors, speakers, and chief whips from under-performing municipalities. The affected municipalities are Mafube, Moqhaka, Letsemeng, Nketoana, Nala, Masilonyana, and Lejweleputswa. The ANC’s provincial Secretary, Polediso Motsoeneng, says the NEC’s decision has to do with weak leadership, poor governance, […]
# ‘n Dosent van die Universiteit van die Vrystaat, Nombulelo Shange, sê dis kommerwekkend dat toenemende xenofobiese geweld al meer gerig is op Afrika-burgers al maak hulle ‘n klein deel van die bevolking uit. Buitelanders maak net sowat vier-persent van die land se bevolking uit. Shange sê daar is groter uitdagings in die land met […]