# Die regering het bevestig dat strafregtelike stappe volgende week begin teen vyf verdagtes in verband met die Jagersfontein-slykdamramp in die Vrystaat in 2022. Drie mense is dood toe die damwal gebreek het. Die woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê die vyf verdagtes, wat in diens is van ‘n ingenieursmaatskappy, […]
# Government has confirmed that criminal proceedings are set to commence next week against five suspects in connection with the 2022 Jagersfontein tailings dam disaster in the Free State. Three people died when the dam wall broke. Department of Water and Sanitation’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the five suspects, who are employed by an engineering company, […]
# Die vakverbond Cosatu het die polisie geprys vir die vinnige inhegtenisneming van ‘n 80-jarige boer nadat ‘n jong man se liggaam ontdek is op sy Kroonstadse eiendom in die Vrystaat waar hy begrawe was. Die slagoffer, wat na bewering oor ‘n loongeskil vermoor is, was ‘n plaaswerker. Die boer staan tereg op aanklagte van […]
# The Congress of South African Trade Unions has praised police for swiftly arresting an 80-year-old farmer after a young man’s body was found buried on his Kroonstad property in the Free State. The victim, allegedly killed over a wage dispute, was a farmworker. The farmer faces charges of murder and defeating the ends of […]
# Die medenavorser in die Departement Afrikaans, Nederlands, Duits en Frans aan die Universiteit van die Vrystaat, professor Naòmi Morgan, het die UJ Prys vir vertaling ontvang. Dit erken buitengewone vertalings uit enige taal na een van Suid-Afrika se amptelike tale. Professor Morgan het die prys ontvang vir haar vertaling van Ons wag vir Godot, […]
# University of the Free State research associate in the Department of Afrikaans and Dutch, German and French, professor Naòmi Morgan, has received the UJ Prize for Translation. The award recognises outstanding translations from any language into one of South Africa’s official languages. Professor Morgan was honoured with this award for her translation Ons wag vir […]
# Die DA in Matlosana in die Vrystaat het Vrouemaand afgesluit met ʼn opwindende Vrouedag-viering in Hartbeesfontein. Die geleentheid het vroue uit die gemeenskap verenig vir ʼn dag van inspirasie, bemagtiging en erkenning. Portia Burrell van die DA sê die program het hartroerende gesprekke ingesluit, asook skeppende bedrywighede en die erkenning van besondere vroue wat […]
# The DA in Matlosana in the Free State closed off Women’s Month with a vibrant Women’s Day celebration in Hartbeesfontein. The event brought together women from across the community for a day of inspiration, empowerment, and recognition. The DA’s Portia Burrell says the programme featured moving talks, creative activities, and the recognition of outstanding […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die regering gryp in om die verwoestende bek-en-klouseer-uitbreking te bekamp. Hy het 274 onopgeloste gevalle in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en Mpumalanga bevestig. Steenhuisen sê ook die oorblywende 400-duisend entstofdosisse uit Botswana is ontvang, met 50-duisend wat reeds versprei is. Hy sê die oorblywende dosisse is […]