# KwaZulu-Natal lei ‘n Paasfees-padveiligheidsveldtog in verskeie provinsies, waarby Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga aangesluit het, aangesien baie mense na toeristebestemmings en godsdienstige byeenkomste reis. Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sal die plan vandag in Mandeni bekendstel, met die doel om padongelukke en sterftes te verminder. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle […]
# KwaZulu-Natal is leading a multi-province Easter road safety campaign, joined by Gauteng, Free State, and Mpumalanga, as many people head to tourist destinations and religious services. Transport and Human Settlements MEC Siboniso Duma will launch the plan today in Mandeni, aiming to reduce road accidents and fatalities. The department’s Ndabezinhle Sibiya says the campaign […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het inwoners wat onder vloedlyne woon langs die Vaalrivier, stroomaf van die Vaaldam en die Bloemhofdam, gewaarsku laagliggende gebiede bly kwesbaar. Dit is as gevolg van die sluise van albei damme wat oopgemaak is om watervlakke te bestuur. Majodina het inwoners versoek om gebiede te ontruim […]
# Water and Sanitation minister Pemmy Majodina has cautioned residents living within the flood line along the Vaal River System, downstream of the Vaal Dam and Bloemhof Dam, that low-lying areas remain vulnerable. This is due to the open sluice gates at both dams, which are being used to manage water levels. Majodina urged residents to […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, besoek vandag saam met haar adjunk, David Mahlobo, die Vaaldam. Dit is om die waterhulpbroninfrastruktuur te evalueer te midde van reuse-invloei in die dam vanweë voortdurende reënval in die Vaaldam-opvanggebied. In Orkney, ‘n dorp naby Klerksdorp in Noordwes, is 12 huise op die wal van die […]
# Water and Sanitation minister, Pemmy Majodina together with her deputy David Mahlobo, will visit the Vaal Dam today. This is to assess the water resource infrastructure amid heavy inflows into the dam as a result of ongoing rainfall in the Vaal River Catchment. In Orkney, a town near Klerksdorp in the North West, about 12 homes […]
# Inwoners in laagliggende gebiede naby die Vaaldam is gewaarsku om te ontruim weens die gevaar van oorstromings. Sondag is ʼn vyfde sluis oopgemaak om toenemende watervlakke te bestuur weens voortdurende reënval in die Vaalrivier se opvangsgebied. ʼn Woordvoerder van die Departement van Water en Sanitasie, Wisane Mavasa, sê die dam is meer as 100-persent […]
# Residents of low-lying areas near the Vaal Dam are urged to evacuate due to potential flooding risks. A fifth sluice gate was opened on Sunday morning to manage increased levels due to continuing rain in the Vaal River catchment area. Department of Water and Sanitation’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the dam has surpassed 100-percent […]
# Die Maselspoortdam naby Bloemfontein in die Vrystaat het ‘n gevaarlike vlak bereik ná swaar reën oornag. Die Mangaung-metro waarsku inwoners en ondernemings stroomaf van die Mockesdam in die Modderrivier om hul roerende bates na hoër grondgebied te verskuif. Woordvoerder Qondile Khedama het aanbeveel dat watervlakke gemonitor en voorberei word vir moontlike ontruiming. Inwoners moet […]