# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom Moeketsi Mphatlatsa se vonnis van 20 jaar tronkstraf vir ‘n wrede plaasaanval in 2020 op ‘n bekroonde boer, Mimie Jacobs in die Vrystaat. Die Landdroshof in Winnie Mandela, voorheen Brandfort, beskryf die aanranding as genadeloos en fyn beplan. Die NVG se streekswoordvoerder, Mojalefa Senokoatsane, sê hierdie vonnis stuur ‘n sterk […]
# The National Prosecuting Authority welcomes the 20-year prison sentence handed to Moeketsi Mphatlatsa for a brutal 2020 farm attack on award-winning farmer Mimie Jacobs in the Free State. The Winnie Mandela Magistrate’s Court, formerly Brandfort, described the assault as merciless and orchestrated. NPA regional spokesperson Mojalefa Senokoatsane says the sentence sends a strong message […]
# Die Streekshof in Edenburg, Vrystaat, het pastoor Albert Tamasane tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die seksuele misbruik van sy slagoffer wat elf was toe sy in 2019 in sy sorg gelaat is. Volgens Mojalefa Senokoatsane van die NVG beklemtoon die uitspraak die oplegging van die maksimum straf in ‘n misdaad waar die slagoffer se […]
# The Regional Court in Edenburg, Free State, has sentenced pastor Albert Tamasane to life imprisonment for sexually abusing the then eleven-year-old victim since 2019 when she was left in his care. NPA’s Mojalefa Senokoatsane welcomed the ruling emphasising the betrayal of trust and the awarding of maximum penalty:
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê nuwe forensiese laboratoriums sal in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Vrystaat gebou word. Dit sal help om DNS-toetse te bespoedig en toksikologiese agterstande te verminder. Mchunu het aan die media gesê die nuwe geriewe sal die polisie se vermoë vergroot om bewyse vinniger te verwerk, die […]
# Police minister Senzo Mchunu says new forensic labs will be built in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga and the Free State. This will help speed up DNA testing and reduce toxicology backlogs. Mchunu told the media these new facilities will boost the capacity of the South African Police Service to process evidence faster, improve the […]
# The National Prosecuting Authority remains confident in its case against former Free State premier Ace Magashule’s personal assistant at the time, Moroadi Cholota, in the 255-million-rand asbestos corruption trial. NPA national spokesperson Mthunzi Mhaga stated sufficient evidence was presented to dismiss Cholota’s special plea challenging her prosecution in the trial-within-a-trial, addressing jurisdictional concerns:
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het vertroue in sy saak teen die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, se destydse persoonlike assistent, Moroadi Cholota, in die 255-miljoen-rand asbeskorrupsieverhoor. Die NVG se nasionale woordvoerder, Mthunzi Mhaga, sê voldoende bewyse is voorgelê om Cholota se spesiale pleidooi om haar vervolging in die verhoor-binne-‘n-verhoor te betwis, van die hand te […]
# Die DA sê hulle het, wat hulle noem, sistemiese korrupsie ontbloot wat verbind word met ‘n tender van 700-miljoen-rand waarby die Onafhanklike Ontwikkelingstrust en die Vrystaatse Departement van Openbare Werke betrokke is. Die party het ‘n aantal bewyse aan die Spesiale Ondersoekeenheid voorgelê vir dringende ondersoek. David McKay van die DA beweer die fluitjieblaser […]