# Die Universiteit van die Vrystaat het onlangs deelgeneem aan ‘n baanbrekers-inisiatief van robotiese prosedures wat vir liefdadigheid ten volle geborg is en ter ere is van wyle oud-president Nelson Mandela. Vier chirurge het tussen 21 en 28 Julie ses robotiese prosedures oor vier spesialisgebiede op ses pasiënte uitgevoer. Professor Anthea Rhoda van die universiteit […]
# The University of the Free State recently participated in a groundbreaking initiative of charitable, fully sponsored robotic procedures in honour of the late former president Nelson Mandela. Four surgeons performed six robotic procedures on six patients over six days across four specialities. The surgeries happened between 21 and the 28th of this month. The […]
# Die Forum for South Africa kritiseer die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, nadat hy alle fondse vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram aan die Vrystaatse Matjhabeng-munisipaliteit opgeskort het. Dit volg na berigte dat die munisipaliteit die program se betaalstaat gebruik om verhoogde salarisse te betaal. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die minister moes slegs […]
# The Forum for South Africa has criticised Public Works minister, Dean Macpherson’s suspension of all Expanded Public Works Programme fund transfers to the Free State’s Matjhabeng Municipality. This follows reports that the municipality’s EPWP payroll is allegedly being used to pay inflated salaries. FOSA leader, Tebogo Mashilompane, says the minister should have dealt with only […]
# Die Nasionale Mynwerkersunie sê die voortgesette waterkrisis in die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat plaas die gesondheid en veiligheid van mynwerkers en omliggende gemeenskappe in ernstige gevaar. Die vakbond sê werkers word gedwing om klein botteltjies water in die ou myne af te neem om dan vir langer as agt ure sonder voldoende […]
# The National Union of Mineworkers says the ongoing water crisis in the Matjhabeng Local Municipality in the Free State is putting the health and safety of miners and surrounding communities at serious risk. The union states workers are being forced to carry small water bottles into old mines and spend over eight hours underground […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het alle betalings uit die Uitgebreide Openbare Werke-program na die Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaat opgeskort na aanleiding van berigte van buitensporige salarisse wat aan mense met politieke bande betaal is. City Press het onthul dat voormalige raadslede en ampsdraers meer as 31-duisend-rand per maand verdien, […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has suspended all Expanded Public Works Programme fund transfers to Matjhabeng Municipality in the Free State, following reports of inflated salaries paid to politically connected individuals. A City Press exposé revealed former councillors and office bearers were earning over 31-thousand-rand monthly, far above the programme’s intended stipend. […]
# Die DA in die Vrystaat is bekommerd oor klagtes wat hy van die Thiboloha-skool vir Dowes en Blindes in Phuthaditjhaba ontvang het. Van die ernstige bewerings sluit in dat onderwysers leerders seksueel teister en die skoolhoof dit glo ignoreer, en dat onderwysers dronk by die werk opdaag. Dulandi Leech van die DA sê hulle […]