# Een persoon is dood en ‘n ander beseer in ‘n ernstige botsing tussen ‘n dieseltenkwa en ‘n ligte motorvoertuig op die R59 tussen Sasolburg en Parys in die Vrystaat. Die tenkwa het in vlamme uitgebars, en ‘n reuse-noodreaksie-poging tot gevolg gehad. Nooddienste het vinnig die brand geblus en die beseerde insittende hospitaal toe vervoer. […]
# One person has died, and another was injured in a serious collision involving a diesel tanker and a light motor vehicle on the R59 between Sasolburg and Parys in the Free State this morning. The tanker burst into flames after the crash, causing a major emergency response. Emergency services quickly arrived, extinguished the fire […]
# Die Vrystaatse polisie is geskok en diep bekommerd oor ‘n tragiese skietvoorval nadat ‘n 47-jarige beampte wat in Hennenman as die Landelike Veiligheidskoördineerder gestasioneer is, na bewering vyf mense geskiet het. Drie mense is dood en twee beseer voor die beampte sy eie lewe geneem het. Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, sê hy het gister vir […]
# The Free State police is shocked and deeply concerned by a tragic shooting incident in which a 47-year-old member stationed in Hennenman as a Rural Safety Coordinator allegedly shot five people, resulting in three fatalities and two injuries, before taking his own life. Police spokesperson, Thandi Mbambo says the member reported for duty yesterday. […]
# The National Prosecuting Authority has re-enrolled the Nulane corruption case at the Bloemfontein Magistrate’s Court in the Free State. The case relates to the alleged irregular awarding of a nearly R25-million contract for the provincial Agriculture Department to Gupta-linked Nulane Investments. Investigating Directorate Against Corruption spokesperson Henry Mamothame says the case will return to […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die Nulane-korrupsiesaak weer by die Bloemfonteinse Landdroshof in die Vrystaat registreer. Die saak hou verband met die beweerde onreëlmatige toekenning van ‘n kontrak van byna 25-miljoen-rand vir die provinsiale Landboudepartement aan die Gupta-gekoppelde Nulane Investments. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê die saak sal in September […]
# Die waarnemende Nasionale Kommissaris, Puleng Dimpane, het ‘n Nasionale Forensiese Taakspan, en Misdaadintelligensie-kundiges, ontplooi om die ontploffings te ondersoek wat verlede week by Woolworths-winkels in Gauteng en die Vrystaat voorgekom het. Die eerste ontploffing het Donderdag by Woolworths, Menlyn Park in Pretoria plaasgevind, en die tweede minder as 24 uur later by die Prellerplein-tak […]
# Acting National Commissioner, Puleng Dimpane, has deployed a National Forensic Task Team, together with Crime Intelligence experts, to investigate the explosions that occurred at Woolworths stores in Gauteng and the Free State last week. The first explosion took place at Woolworths Menlyn Park in Pretoria on Thursday, and the second less than 24-hours later […]
# Ses verdagtes is in hegtenis geneem en ‘n ontvoeringslagoffer gered tydens ‘n polisie-operasie in die Vrystaatse hoofstad, Bloemfontein. Die polisie het inligting opgevolg en toegeslaan op die plek waar die slagoffer aangehou is. Die persoon is veilig teruggevind. Die verdagtes sal na verwagting binnekort in die hof verskyn. Owerhede sê die ondersoek duur voort […]