# ‘n Vrou wat na bewering voorgegee het dat sy ‘n pasiënt was om twee pasgebore babas uit die Dora Nginza-hospitaal in die Oos-Kaap te ontvoer, is Vrydag weer terug in die New Brighton-landdroshof. Sinovuyo Rabula het na bewering gemaak of sy buikpyn het om toegang tot die kraamsaal te kry voordat sy Dinsdag met […]
# A woman who allegedly posed as a patient to kidnap two newborns from Dora Nginza Hospital in the Eastern Cape is expected back in the New Brighton Magistrate’s Court on Friday. Sinovuyo Rabula, reportedly faked abdominal pain to gain access to the maternity ward before fleeing with the babies on Tuesday. Both infants were […]
# ActionSA rig weer ‘n waarskuwing oor die toename in bendegeweld reg oor Suid-Afrika waar meedoënlose bendes woonbuurte in oorlogsones verander. Woordvoerder Matthew George sê bendegeweld kom in die Wes-Kaap veral voor op die Kaapse Vlakte, in Gauteng in Eldoradopark en Westbury, en in die Oos-Kaap in Nelson Mandelabaai. Hy sê dit dwing onskuldige gesinne […]
# ActionSA says it once again raises the alarm over the surge in gang violence tearing through communities across South Africa, where ruthless gangs turn neighborhoods into warzones. ActionSA’s spokesperson, Matthew George says gang violence is littering the streets of the Cape Flats in the Western Cape, Eldorado Park and Westbury in Gauteng, and Nelson […]
# Die adjunkdirekteur van Openbare Vervolging van die Nasionale Vervolgingsgesag se Nasionale Eenheid vir Seksuele Oortredings en Gemeenskapsake, Mkhuseli Jokani, het na die Universiteit Fort Hare teruggekeer om te gradueer met ‘n meestersgraad in Menseregte. Hy het in 1997 ʼn B. Proc-graad aan die universiteit verwerf. Die vier-jaar-graad is oorspronklik ontwerp vir studente wat prokureurs […]
# Deputy Director of Public Prosecutions at the NPA’s National Sexual Offences and Community Affairs Unit, Mkhuseli Jokani, returned to the University of Fort Hare to graduate with his Master of Philosophy in Human Rights. He holds a B. Proc, a four-year undergraduate degree that was historically designed for aspiring attorneys, from the university, which […]
# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sê dringende optrede is nodig om grond-vernietiging in Suid-Afrika te vermy, te verminder en om te keer. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut se nasionale biodiversiteit-assessering word ongeveer 50-persent van die land se ekostelsels as bedreig geklassifiseer. Die bedreigde ekostelsels sluit in die fynbos-bioom in die Wes- en Oos-Kaap, en KwaZulu-Natal […]
# The Council for Scientific and Industrial Research says urgent action is needed to avoid, reduce and reverse land degradation in South Africa. According to the National biodiversity assessment conducted by the South African National Biodiversity Institute, about 50-percent of the country’s ecosystems are categorised as threatened. Threatened ecosystem types are concentrated in the Fynbos […]
# Die minister in die Presidensie verantwoordelik vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sal vandag ‘n afvaardiging na die Beijing Automotive Industry Corporation in Gqeberha lei. Woordvoerder Litha Mpondwana sê maniere sal ondersoek word om monitering- en evalueringstelsels te verbeter, wat die staat se vermoë sal versterk om betekenisvolle en verantwoordbare bestuur onder die […]