# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku ‘n laagdruk-stelsel kan swaar reën, donderstorms en koue weer oor die grootste dele van die land veroorsaak van vandag tot Saterdag. Woordvoerder Tokelo Chiloane sê swaar neerslae kan in die oostelike streke voorkom, en die Vrystaat en Noordwes kan oorstromings en hael verwag. Sy sê sneeu word voorspel oor die […]
# The South African Weather Service has warned of cut-off low forecast to bring heavy rain, thunderstorms, and cold weather across much of South Africa from today to Saturday. Spokesperson Tokelo Chiloane says heavy rainfall is expected in the eastern regions, while the Free State and North West may face flooding and hail. She says […]
# Meer as 17-duisend-600 mense is die afgelope week tydens verskerpte operasies deur Operasie Shanela in hegtenis geneem. Die afgelope Paasnaweek is meer as 500 onwettige drankwinkels gesluit, met die meerderheid in KwaZulu-Natal. Inhegtenisnemings sluit meer as een-duisend-100 motoriste vir dronkbestuur in, sowel as arrestasies vir die besit van dwelms en gesoekte verdagtes. Die polisiewoordvoerder, […]
# Over 17-thousand-600 people were arrested in the past week during intensified operations under Operation Shanela. More than 500 illegal liquor outlets were shut down over the Easter weekend, with the majority in KwaZulu-Natal. Arrests included over one-thousand-100 motorists for drunk driving, drug possession, and wanted suspects. Police spokesperson Athlenda Mathe says police rescued kidnap […]
# ʼn Finalejaarstudent aan die University van Fort Hare wat besig is met ʼn meestersgraad in beeldende kunste, Avuzwa Noko, spog met ʼn solo-uitstalling by die Ann Bryant-galery in Oos-Londen. Die uitstalling getiteld A Visual Journey Through Forgotten Railway, bevat 20 fotografiese werke wat die eens bedrywige spoorwegstasies uitbeeld wat gemeenskappe reg oor die Oos-Kaap […]
# University of Fort Hare final-year Fine Arts Master’s student, Avuzwa Noko, has achieved a career milestone as his solo exhibition is now on display at the Ann Bryant Gallery in East London. Titled A Visual Journey Through Forgotten Railway, the exhibition features 20 photographic works that showcase the once-thriving railway stations that connected communities […]
# Equal Education het die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema gevra om toesig te hou oor hoe fondse vir studentebehuising bestee word. Dit volg op gewelddadige betogings by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap oor behuisingskwessies. Woordvoerder Karabo Dala sê NSFAS moet verantwoordelikheid aanvaar vir die toestande by koshuise wat hy finansier, aangesien belastingbetalers se […]
# Equal Education has urged the National Student Financial Aid Scheme to monitor how funds are spent on student housing. This follows violent protests at Walter Sisulu University in the Eastern Cape over accommodation concerns. Spokesperson Karabo Dala says NSFAS must take responsibility for conditions at residences it finances, given the use of taxpayer money. […]
# Die GOOD-party sê skole en tersiêre instellings moet plekke van veiligheid en onderwys wees. Dit volg nadat ‘n student verlede week doodgeskiet is tydens ‘n betoging by die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap. GOOD se nasionale jeugvoorsitter, Kaden Arguile, het die geweld veroordeel en beklemtoon dat studente nooit geïntimideer moet word omdat hulle […]