#Die vroueorganisasie van die UDM sê Suid-Afrikaners het die reg om te weet waarom die omstrede Nigeriese televangelis Timothy Omotoso steeds in die land is. Omotoso, wat onlangs vrygespreek is op ‘n reeks aanklagte van seksuele aanranding en menshandel, is oor die naweek in Oos-Londen in hegtenis geneem vir die oortreding van die Immigrasiewet. Thandi […]
# The UDM Women’s Organisation says South Africans deserve to know the legal basis for controversial Nigerian televangelist Timothy Omotoso’s continued presence in the country. Omotoso, who was recently acquitted on a string of sexual assault and human trafficking charges, was arrested in East London over the weekend for contravening the Immigration Act. UDM’s Thandi Nontenja says […]
# Die omstrede Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, verskyn na verwagting vandag in Oos-Londen in die hof op aanklagte dat hy die Immigrasiewet oortree het. Omotoso, wat in April vrygespreek is op 32 aanklagte van verkragting, mensehandel en afpersing, is die naweek in hegtenis geneem. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het hom ʼn verbode persoon […]
# Controversial Nigerian televangelist Timothy Omotoso is expected to appear in court in East London today on charges of contravening the provisions of the Immigration Act. Omotoso, who was acquitted of 32 charges of rape, human trafficking and racketeering in April, was arrested at the weekend. Home Affairs minister Leon Schreiber has declared him a prohibited […]
# ActionSA se president Herman Mashaba verwelkom die inhegtenisneming van die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso gister in Oos-Londen in die Oos-Kaap. Hy sê ActionSA is veral bly om te verneem hy gaan uiteindelik uit Suid-Afrika na Nigerië gedeporteer word aangesien hy onwelkom is in ‘n land waar hy die wette vertrap en mense met minagting […]
# ActionSA president Herman Mashaba has welcomed the arrest of Nigerian televangelist Timothy Omotoso in East London, Eastern Cape yesterday. He says ActionSA is especially pleased to learn that he will finally be deported from South Africa to Nigeria as he is no longer welcome in a country whose laws he has trampled and whose people […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso as ‘n onwettige persoon in Suid-Afrika verklaar. Die departement se woordvoerder, Siya Qoza, sê Omotoso het vroeër sy status as ‘n verbode persoon in die hof betwis, en die hof het beslis sy status moet na die departement terugverwys word vir […]
# Home Affairs minister Leon Schreiber has declared the Nigerian televangelist Timothy Omotoso as a illegal person in South Africa. The department’s spokesperson, Siya Qoza, says Omotoso earlier challenged his status as a prohibited person in court, and the court held that his status should be remitted back to the Department for reconsideration. He says he was arrested in […]
# Die Nigeriese televisie-evangelis Timothy Omotoso is vanoggend ná ‘n kerkdiens in Oos-Londen in die Oos-Kaap weer in hegtenis geneem vir die beweerde oortreding van die Immigrasiewet. Omotoso en sy medebeskuldigdes, Lusanda Sulani en Zukiswa Sitho, is verlede maand onskuldig bevind op 32 aanklagte, insluitend verkragting, seksuele aanranding en mensehandel. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, […]