# Eastern Cape premier Oscar Mabuyane has welcomed the deployment of the South African Police Service Family Violence, Child Protection and Sexual Offences unit to the province. This is to bolster and oversee the ongoing investigation into the alleged rape of a seven-year-old girl in Matatiele. Provincial government’s spokesperson, Khuselwa Rantjie, says the premier wants to see justice […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, versoek meer geslagsgeweldbewustheid in skole nadat ‘n sewe-jarige meisie verlede Oktober in ‘n klaskamer by die Bergview College in Matatiele, in die Oos-Kaap verkrag is. Maynier doen ‘n beroep op enigiemand wat bewus is van mishandeling in Wes-Kaapse skole om dit by die SAPD of die Veilige […]
# The Western Cape Education Department MEC David Maynier has called for more gender-based violence awareness in schools following a reported incident in the Eastern Cape. A 7-year-old girl was raped last October in a classroom at the Bergview College independent school in Matatiele. Maynier calls on anyone aware of abuse in Western Cape schools […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Ondersoeke, Mmantsheke Lekhele, ontplooi om toesig te hou oor die ondersoek na die verkragting van ‘n sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap. Woordvoerder Athlenda Mathe sê Lekhele vergader met ondersoekers om behoorlike omsigtigheid te verseker en seker […]
# National Police Commissioner Fannie Masemola has deployed the head of the Family Violence, Child Protection, and Sexual Investigations unit, Mmantsheke Lekhele, to oversee the probe into the alleged rape of a seven-year-old girl in Matatiele in the Eastern Cape. Police spokesperson Athlenda Mathe says Lekhele is meeting with investigators to ensure due diligence and […]
# ActionSA se Vroueforum sê dis kommerwekkend dat die Bergville College-skool in die Oos-Kaap skynbaar meer fokus op die beskerming van sy reputasie eerder as om sy samewerking aan wetstoepassers te gee om geregtigheid te verseker vir die sewejarige verkragting-slagoffer, Cwecwe. Die party sê skole moet ‘n plek van veiligheid vir kinders wees, nie ruimtes […]
# Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee het die verkragting van die sewejarige Cwecwe by die Bergview-kollege in Matatiele in die Oos-Kaap verdoem. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat geslagsgeweld en vrouemoord die gemeenskap uitmekaar skeur en eis dringende ingryping. Mbalula het wetstoepassers aangemoedig om beslissend op te tree en ‘n beroep […]
# The ANC’s National Executive Committee has condemned the rape of seven-year-old Cwecwe from Matatiele, allegedly attacked at Bergview College school. ANC secretary-general Fikile Mbalula stressed that gender-based violence and femicide are tearing society apart and require urgent intervention. Mbalula urged law enforcement to act decisively and called on all citizens to fight GBV. He […]
# ActionSA Women’s Forum says it is deeply concerning that the Bergville College school appears more focused on protecting its reputation rather than cooperating with law enforcement to ensure justice is served for the seven-year-old girl, Cwecwe, who was molested at the school. The party says schools must be a place of safety for children, […]