# Die Forum for South Africa versoek die Nasionale Vervolgingsgesag om die klagtes van brandstigting, openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging teen vyf studente van die Walter Sisulu-universiteit in die Oos-Kaap te laat vaar. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê hulle is gearresteer tydens ‘n betoging nadat die man wat verbind word met die […]
# Saftu sê hulle verwerp die beplande aflegging van meer as 900 werkers by Goodyear Suid-Afrika se aanleg in Kariega, Oos-Kaap. Die Federasie sê hierdie besluit, deur ‘n multinasionale maatskappy wat sedert 1932 in Suid-Afrika sake doen, is niks minder nie as ekonomiese verraad teenoor die werkers en gemeenskap wat hul winste oor 90 jaar […]
# Saftu says it rejects planned retrenchment of more than 900 workers at Goodyear South Africa’s plant in Kariega, Eastern Cape. The Federation says this decision, by a multinational company that has operated in South Africa since 1932, is nothing short of an economic betrayal of the workers and communities who built its profits over […]
# Oudpresident FW de Klerk se weduwee het ‘n boodskap van steun aan die families van die Cradock-Vier gestuur voor die heropening van die derde geregtelike ondersoek na die moorde. Die vier is in 1985 deur die Suid-Afrikaanse veiligheidspolisie ontvoer en wreed vermoor. Die seun van een van die slagoffers, Lukhanyo Calata, het gister gesê […]
# Former president FW de Klerk’s widow, has send a supportive message to the families of the Cradock Four, before the reopening of a third inquest into the murders. The four were abducted and brutally murdered by the South African security police in 1985. Lukhanyo Calata, the son of one of the victims, said on […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor gure weer hierdie naweek. Al die provinsies behalwe Limpopo kan swaar sneeu, koue temperature en sterk wind verwag. Die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal mag dalk oorstromings ervaar as gevolg van swaar reën. Boere word versoek om hul vee te beskerm. ‘n Weervoorspeller, Kevin Rae sê Comrades Marathon-atlete […]
# Die metaalwerkersvakbond NUMSA sê die Oos-Kaap staar ‘n groeiende arbeidskrisis in die gesig met die buitebandvervaardiger Goodyear South Africa wat sy aanleg in Uitenhage gaan sluit. Meer as 900 werkers sal na verwagting geraak word. Die vakbond waarsku dit sal werkloosheid in die provinsie, wat reeds op 42-persent staan, nog erger maak. Phakamile Hlubi-Majola […]
# The South African Weather Service has issued a warning of severe winter weather starting this weekend. A powerful weather system will bring heavy snow, cold temperatures, and strong winds across all provinces except Limpopo. The Eastern Cape and KwaZulu-Natal face possible flooding from heavy rain. Farmers are urged to protect livestock. Forecaster Kevin Rae […]
# Die United Democratic Movement vra die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie die moord van Sisonke Mbolekwa dringend onafhanklik te ondersoek. Hy is in April vanjaar tydens ‘n studentebetoging op die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap doodgeskiet, na bewering deur die waarnemende koshuisbestuurder, Manelisi Mampane. Yongama Zigebe van die UDM sê Mampane is borgtog […]