# Die DA sê dis onaanvaarbaar dat die polisie en Nasionale Vervolgingsgesag toelaat dat openbare druk die ondersoek na die beweerde verkragting van Cwecwe in die Oos-Kaap beïnvloed. Die NVG het besluit om niemand in verband met die beweerde verkragting van die sewejarige meisie te vervolg nie en sê daar was te min bewyse om […]
# The DA says it finds it unacceptable that the police and the National Prosecuting Authority allowed public pressure and outrage influence the investigation into the alleged rape of Cwecwe in the Eastern Cape. The NPA has decided not to prosecute anyone for the rape of the seven-year-old girl, saying there was insufficient evidence upon which […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê twee frontale stelsels word hierdie week oor die land verwag. ‘n Kouefront sal vandag die kus aan die suidwestelike deel van die land bereik, wat nat, koue en winderige toestande oor die westelike dele van die Wes-Kaap sal meebring. ‘n Weervoorspeller, Lehlohonolo Thobela, sê die nat en koue toestande sal […]
# The South African Weather Service says two cold frontal systems are expected to develop this week. A cold front will make landfall over the south-western parts of the country today, resulting in wet, cold, and windy conditions over the western parts of the Western Cape. Weather forecaster, Lehlohonolo Thobela, says tomorrow the wet and […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen Forum sê president Cyril Ramaphosa moet die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, afdank. Dit volg nadat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om weens onvoldoende bewyse niemand te vervolg in verband met die beweerde verkragting van ʼn sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap nie. Die forum se leier, […]
# The South African National Christian Forum is calling for president Cyril Ramaphosa to fire National Director of Public Prosecutions, Shamila Batohi. This as the National Prosecuting Authority decided not proceed with prosecution in an alleged rape case involving a seven-year old girl in Matatiele, Eastern Cape, due to insufficient evidence to conduct a successful […]
# Die Forum for South Africa sê hulle is diep ontsteld oor die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om nie die verkragtingsaak van die 7-jarige Cwecwe (skuilnaam) te vervolg nie. Die groep hou die polisie se vertragings en besmette bewyse verantwoordelik en sê geregtigheid het misluk. Die leier van FOSA, Tebogo Mashilompane, benadruk dat die kind […]
# Forum for South Africa says it is deeply disturbed by the National Prosecuting Authority’s decision not to prosecute the rape case of 7-year-old Cwecwe. The group blames police delays and contaminated evidence, saying justice has failed. FOSA leader Tebogo Mashilompane insists the child was examined and confirmed raped by a doctor. He says that […]
# NotInMyName International sê hulle is ontsteld oor die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om nie ’n verkragtingsaak van ’n sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap te vervolg nie. Die organisasie vra vir ’n deursigtige hersiening van die ondersoek en beklemtoon dat geregtigheid nie uitgestel mag word nie. Die groep sê hierdie besluit weerspieël ’n […]