# Twee gesondheidswerkers is doodgeskiet by die St Elizabeth-hospitaal in Lusikisiki in die Oos-Kaap. Die verpleegkundige en ‘n menslike hulpbronne-bestuurder het by die hospitaal gewerk. Sizwe Kupelo van die provinsiale Gesondheidsdepartement sê besonderhede van die voorval bly onduidelik. Die LUR, Ntandokazi Capa, het haar skok uitgespreek en op ‘n deeglike ondersoek aangedring. Sy het haar […]
# Two healthcare workers were gunned down at the St Elizabeth Hospital in Lusikisiki in the Eastern Cape last night. The professional nurse and a human resources manager were stationed at the hospital. Provincial health spokesperson Sizwe Kupelo says details of the incident remain unclear. MEC Ntandokazi Capa has expressed shock and called for a […]
# SANParke het 42 olifante suksesvol vanaf die Addo Olifant Nasionale Park se hoofkamp na die Kabouga-gedeelte hervestig. Die stap is daarop gemik om eertydse olifant-deurgange en ekologiese balans te herstel. Die operasie is gelei deur kundige bewaringspanne, met die ondersteuning van die Global Humane Society. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê die olifante sal […]
# South African National Parks has successfully relocated 42 elephants from Addo Elephant National Park’s Main Camp to its Kabouga section. The move aims to restore ancient elephant corridors and ecological balance. The operation was led by expert conservation teams, with support from the Global Humane Society. SANParks spokesperson, JP Louw, says the relocated elephants […]
# Die Gesondheidsdepartement van die Oos-Kaap het R200 miljoen toegeken vir die verkryging van noodsaaklike spesialismedisyne, insluitend kankerbehandeling. ‘n Woordvoerder vir die departement, Sizwe Kupelo, sê R43-miljoen van hierdie bedrag sal gebruik word om farmaseutiese maatskappye te betaal vir kankermedisyne wat sedert die vorige boekjaar nog nie betaal is nie. Hy sê hierdie betaling sal […]
# The Eastern Cape Health Department has allocated 200-million-rand for the procurement of essential specialist medicines, including cancer treatment. The department’s spokesperson, Sizwe Kupelo says 43-million-rand of this allocation will be utilised in paying pharmaceutical companies for cancer medicines that were owed from the last financial year. He says this payment is expected to be […]
# Die Universiteit van Fort Hare het onlangs ʼn gemeenskapsprojek van stapel gestuur wat die ontwikkeling van jong kinders by die Alice Primary School deur Kinderkinetics-lesse ondersteun. Kinderkinetics is gemik op kinders van geboorte tot 13 en fokus op die bevordering van optimale groot en neuromotoriese ontwikkeling. ʼn Geregistreerde Kinderkinetikus, Xonnè Muller, sê aktiwiteite is ontwerp […]
# The University of Fort Hare recently launched an impactful community initiative aimed at supporting the development of young children at Alice Primary School through Kinderkinetics lessons. Kinderkinetics targets children from birth to age 13, with a focus on promoting optimal gross motor and neuromotor development. Registered Kinderkineticist, Xonnè Muller, says activities are tailored to address […]
# Die DA sê dis onaanvaarbaar dat die polisie en Nasionale Vervolgingsgesag toelaat dat openbare druk die ondersoek na die beweerde verkragting van Cwecwe in die Oos-Kaap beïnvloed. Die NVG het besluit om niemand in verband met die beweerde verkragting van die sewejarige meisie te vervolg nie en sê daar was te min bewyse om […]