# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het verduidelik daar is nie DNS-monsters geneem van ‘n derde persoon gekoppel aan die sewejarige Cwecwe se verkragtingsaak nie. Die meisie is na bewering in Oktober verlede jaar by ‘n skool in Matatiele in die Oos-Kaap verkrag. Die Ministerie van Polisie sê die aanvanklike opmerkings dat geen DNS […]
# Police minister Senzo Mchunu has clarified that DNA was not taken from a third person of interest in the rape case of seven-year-old Cwecwe. The girl was allegedly raped in a school in Matatiele in the Eastern Cape in October last year. The Police Ministry says initial comments of no DNA taken were misinterpreted. […]
# Die Oos-Kaapse regering verwelkom die Openbare Beskermer se verslag wat premier Oscar Mabuyane en die gewese minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, vryspreek. Dit hou verband met die voorval toe die president van die Verenigde Arabiese Emirate in April 2023 op die Bulembu-lughawe geland en ʼn skenking van 20-miljoen-rand van die VAE-regering gedoen het. […]
# The Eastern Cape government has welcomed the report of the Public Protector, which clears premier Oscar Mabuyane and former Home Affairs minister Aaron Motsoaledi, of any wrongdoing. This is related to the United Arab Emirates president’s landing at the Bulembu Airport in April 2023, and the acceptance of a 20-million-rand donation from the UAE […]
# Die African Transformation Movement en MK Party bied vandag ʼn saamtrek by die Sisa Dukashe-stadion in Mdantsane, Buffalo City, aan. ATM-president Vuyo Zungula, lede van die nasionale uitvoerende komitee, tradisionele leiers, geloofsgroepe en aktiviste sal dringende kwessies soos BTW-verhogings en geweld bespreek. ATM se nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, sê die saamtrek wil progressiewe magte […]
# The African Transformation Movement and MK Party will host a rally at Sisa Dukashe Stadium in Mdantsane, Buffalo City today. ATM president Vuyo Zungula, national executive committee members, traditional leaders, faith-based groups, and activists will address pressing issues like VAT hikes, and violence. ATM national spokesperson Zama Ntshona says the rally aims to unite […]
# Die Safer South Africa-stigting het alarm gemaak oor die toename in maatskaplike misdade, insluitend geslagsgeweld by opvoedkundige instellings landwyd. Elf moorde en 99 verkragtings is tussen Oktober en Desember 2024 by skole, kleuterskole en universiteite aangemeld. Die woordvoerder, Godfrey Monene, sê die stigting veroordeel die onlangse verkragting van Cwecwe in Matatiele en dring aan […]
# The Safer South Africa Foundation has raised alarm over the rise in social crimes, including gender-based violence, at educational institutions nationwide. Between October and December 2024, 11 murders and 99 rapes were reported at schools, creches, and universities. Spokesperson Godfrey Monene says the foundation condemns the recent rape of Cwecwe in Matatiele, urging stronger […]
# Die African Christian Democratic Party het sy teleurstelling uitgespreek oor die bevindings van onskuld van Timothy Omotoso sy mede-beskuldigdes in ‘n saak van seksuele aanranding en mensehandel. Die ACDP het die nasionale vervolgingsgesag gekritiseer oor die swak hantering van die saak, veral die onvoldoende kruis-ondervraging van die beskuldigdes. Die party vra dat die NVG […]