# Die Universiteit van Fort Hare gaan volgende maand eredoktorsgrade aan twee vooraanstaande skeppers toeken by sy herfsgradeplegtigheid. Die skrywer Mda Mda gaan ‘n eredoktorsgraad in regte ontvang terwyl die dokumentêre fotograaf Omar Badsha ‘n doktorsgraad in filosofie kry. Meer as drie-duisend studente gaan hulle swaarverdiende grade tydens die gradeplegtigheid ontvang, waarvan 64-persent vroue is. […]
# The University of Fort Hare will award honorary doctorates to two distinguished individuals during its Autumn Graduation next month. Author Mda Mda will receive a Doctor of Laws honorary doctorate, while documentary photographer Omar Badsha be awarded a Doctor of Philosophy. More than three-thousand students will receive their hard-earned degrees during the graduation ceremony […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het kommer uitgespreek oor die uitwerking wat die nuwe Amerikaanse tariewe op die provinsiale ekonomie gaan hê. Amerika het ʼn tarief van 30-persent ingestel op alle goedere uit Suid-Afrika wat die land binnekom. Mabuyane sê die uitwerking van hierdie tariewe kan Oos-Kaapse uitvoere ernstig benadeel, veral in die voertuig- […]
# Eastern Cape premier, Oscar Mabuyane, has expressed concern at the ramifications which the new US tariffs will have on the provincial economy. The US has imposed a 30-percent tariff on all goods entering the country coming from South Africa. Mabuyane says the impact of these tariffs could severely affect Eastern Cape exports, particularly in […]
# Die MK-party eis die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se bedanking ná onthullings dat hy die mense mislei het in die Cwecwe-kinderverkragtingsaak. Die party sê Mchunu het beweer DNS-monsters is van Bergville College in Matatiele in die Oos-Kaap, se skoolhoof geneem, maar dit het later aan die lig gekom daar is geen DNS-monsters geneem […]
# The MK Party is demanding the resignation of Police minister Senzo Mchunu following revelations that he misled the public regarding the Cwecwe child-rape case. The party says Mchunu claimed DNA samples were collected from the principal of Bergville College in Matatiele, in the Eastern Cape, but it was later revealed no samples were taken. […]
# Die G20 Digitale Ekonomiese Werkgroep se Taakmag oor Kunsmatige Intelligensie kom vandag in Gqeberha in die Oos-Kaap byeen. Die vyf-dag vergadering beoog om besprekings oor kritieke tegnologieë en die bevordering van die digitale ekonomie voort te sit. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, beklemtoon die prioritisering van digitale openbare infrastruktuur en […]
# The G20 Digital Economy Working Group’s Task Force on Artificial Intelligence convenes today in Gqeberha in the Eastern Cape. The five day meeting aims to advance discussions on critical technologies and enhancing of the digital economy. Communications minister Solly Malatsi emphasises prioritising digital public infrastructure and artificial intelligence, recognising their transformative potential for economies:
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het verduidelik daar is nie DNS-monsters geneem van ‘n derde persoon gekoppel aan die sewejarige Cwecwe se verkragtingsaak nie. Die meisie is na bewering in Oktober verlede jaar by ‘n skool in Matatiele in die Oos-Kaap verkrag. Die Ministerie van Polisie sê die aanvanklike opmerkings dat geen DNS […]